× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158859 by Morgan
Strikkie die huggies dry comfort se doeke is wit met sulke rooi/pienk beertjies net aan die bo kant

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158854 by Strik*kie
Ok het darem 12 doekspelde gekry by shoprite.

Anje en Ansa, nee jong PEP se niemand gebruik dit meer nie lol almal kyk my aan asof ek mal is en outyds he he

Hexy is dit die shower se foties wat jy gereel het? Het jy die diapercake gemaak? Al daai is baie nice, ek beplan pienk en wit of pien ek grys polkadots - sy is baie fyntjies en valletjie mens - net teenoorgestelde van my so dis moeilik :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158836 by Ansa_S
Als lyk en klink so oulik!! Ek is nou glad nie die kreatiewe soort nie! Gee vir my die prentjies ek kan mooi afkyk maar self uitdink, heeltemal te eenvoudig!

Ja Anje ek raak ook al benoud oor die babakamer wat net nie vorder nie, soos die gewag dat die kot en kassie afgelewer moet word ens ens, maar op die ou einde as MJ nou kom het hy in elk geval mees as wat hy nodig het!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158834 by Lia
Sjoe Hexy, dis baie mooi.

Ansa, ek is seker julle sal darem 'n mooi gesig foto, of hand of voet foto kan kry met die 4D as sy reg le. Ek wou so graag 'n voet of 'n hand foto gehad het, maar kon dit nie kry nie.

My man is ook baie opgewonde en bekommer homself dood oor die feit dat hy nie kans kry om die kot te verf nie, maar ek is nie meer te veel gepla daaroor nie. Dis dinge wat ons wil he, L gaan nie omgee nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158833 by sexy~hexy
Foto van my vriendin se babyshower...


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158831 by sexy~hexy
Ons het ook my vriendin se gaste gevra om elkeen 'n babafoto van hulself op die geskenk te sit. Hierdie was haar 2de babyshower, so ons het dit net mooi gemaak...nie met haar gemors nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158828 by sexy~hexy
Strikkie..hier is 'n flippen stunning tafelversiering idee....


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account