× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #158811 by sexy~hexy
Strikkie...my vriendin het nou die dag by Shoprite outydse doekspelde gekry, nogals pienkes.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158803 by Strik*kie
He he Ankia, goed jong, kan nie wag om te hoor of jy pienk span of blou span is nie. Ek dink ....................... pienk ;)

Ek is al raadop met die stork party, kry nie op internet afrikaanse uitnodiging woorde nie, sukkel nog om al die name en telnr te kry (grrrr vir haar man) haar skoonma gaan kos maak so dis darem al 1 positiewe punt :lol: ek sukkel om outydse doekspelde te kry, kry net snappies. aijaijai my idees wil net nie uitwerk nie. So girls gee bietjie idees - wie het al so iets help reel?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158801 by Goggatjies
Strik, pampers se doeke het almal prentjies op - maar dit is kleurvol met geel en groen en allerhande prentjies

Cuddlers se doeke het pers prentjies op, maar is baie bulky vir die diaper cake

Sorry - hallo - hoe gaan dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158796 by Strik*kie
Halllooaaaa

Marie, jou boeta is beautifulllllll!!!!! Nogmaals baie geluk!

Elrike, sterkte jong dis maar altyd swaar om so iets te aanvaar.

Morgan hoop C word gou beter.

Hi Hexy, Ankia, Cornel, Anje, Ansa 2KM!!!!! :)

Wil gou by julle girls hoor watter weggooidoeke het prentjies op, ek besig om vir vriendin se shower a diapercake te maak en ek kan nie sien deur pampers of cudd of hulle doeke prente op het nie, soek iets nice want dis dogtertjie so diapercake gan pienk en wit wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158793 by Goggatjies
wow Anje - bly omjou hier te sien
Ons will baie graag uitvind voor die tyd wat die geslag is, die sonographer het gese sy sal kyk op ons 12 weke scan of sy iets kan sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #158781 by Cornel
Goeie more aan almal wat intussen ingelog het!!!!!!!!

Ek het weer ietsie op die Bybelstudie Groepie gepost! ;)

Dh slaap nou en ek is besig met my SHOPPING LYSIE vir die SA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #158767 by Lia
Ok, en nou vir myself. Ek het gister die lelikste pj’s gekoop vir hospitaal, want ek kry nie iets beters nie en is ook nie bereid om ‘n plaas se prys te betaal vir die mooies wat ek wel kry nie. Dis so hartseer om geld te spandeer op iets wat jy net ‘n paar weke gaan gebruik.

Ek het more middag weer ‘n scan en kan nie wag om te hoor hoeveel gewig L opgetel het nie.

Julle moet jul daggie geniet, dis darem al amper naweek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account