× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #228374 by Hopeful
More Almal,

Zarah, Ek is bly dit gaan goed, jy moet die bruek geniet en nie teveel proebeer dink oor TTC of stress oor jou ouderdom nie :)
Ruby, Zettie, bly dit gaan goed met julle swangerskappe!!! So excited vir julle. Zettie geniet die scan dinsdag en Ruby waneers is jou volgende ene?
Blommie, kom laat weet oor die toets uitslae
MMCC, dis lekker jy moet lekker rus die naweek en as jy terug is is dit klaar weer 3 dae nader aan die einde van jou 2ww

AFM: Nie veel nuus nie dit was nou lekker warem vir n paar dae en nou is dit weer koud :( Ek sien uit vir die naweek ek weet nie of julle op Kyk Net gesien het die advertensies vir die Hart van Windhoek musiek fees die naweek so dit behoort baie lekker te wees :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228372 by MMCC
Goeie more al die wonderlike dames!!!!

Ons gaan hierdie nwk bietji by die skoonmense kuier en d kuiertjie sal my goed doen net om so bietjie van die gewag te vergeet.


Dankie vir die verwelkoming van julle almal se kant af ek waardeer dt en voel al lekker deel van die span. Die wat al swanger is baie geluk en voorspoed met jul swangerskappe x suma baie opgewonde vir julle.


lekker naweek word vir jul amal toegewens.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228368 by CheriseF
Goeie more dames :heart:

Wooohoooo dis Vrydag ;)

MMCC - baie baie welkom, hoop jy kry sommer vinnig jou BFP :woohoo:

Zettie - darem is daai scan om die draai

Blommie - kom laat weet wat is jou progestoroon telling en jy moet weer bietjie kom foto's post van jou mooi koeke.

Zarah - lekker om van jou te hoor

Hopeful - jy het so 'n dierbare hart, ek bid daai oproep kom gou gou

Hallo aan al die ander dames - julle moet kom gesels.

Aan my kant geen nuus nie behalwe dat die sooibrand my geroer het gister maar voel stukke beter vandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228362 by MMCC
Dankie Zarah! Lekker aandjie vi julle.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228357 by zettie
Zarah het gestuur :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228348 by Zarah
zettie, kan jy asb gou vir my n private message stuur?
ek kan reply maar nie compose nie.
dankie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228344 by zettie
Blommie lekker koek bak hehe

Ek gaan dinsdag vir scan dan is ek 16 weke en sal dok defnetief bevestig dat dit seuntjie so dan kan ek maar mal gaan met die blou :woohoo:

Sterkte met die girls in julle 2WW dit is die heelergste vir my gewees die wag. Gevoel of ek my lewe om wens CD1 wens dit is CD 19 dat ek kan O dan wens ek weer die 2WW om en dan weer alles van vooraf.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account