× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #156897 by Ansa_S
Hallo almal

Wat 'n dag gister, ons krag was af van 8 uur gister oggend tot 2 uur vanoggend!

Het gister amper uit my vel gekook van die hitte, het op 'n stadium in 'n bad water gaan le vir 'n uur! Net om af te koel.

Gelukkig was skoonmale se krag nie af nie so ons het sommer daar geeet en toe se manlief ons slaap sommer daar want ek gaan te swaar kry in die nag sonder 'n waaier of aircon.

Driekie ek het toe gister middag op die bed die druk speletjie gespeel, en MJ is flippen cute! as ek 3 keer druk waar sy kniegie is, dan wag hy so klein rukkie dan skop hy drie keer terug!

Moet se die hitte vang vir my vandag ook, met aircons en al! Thabazimbi is nie jou maat in die somer nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156874 by ella~bella
Hallo julle!!!

Ek is baie bly dis Vrydag... beteken naweek tyd saam met my man spandeer!

Ek is baie erg oor verjaarsdae, valentynsdag, huweliks herdenking en en en.... die jaar het ek uit my eie besluit al die events is gekanselleer. Ons gaan nou kyk hoe gaan dit vir 'n jaar sonder om oorboord te gaan.

So ek het nie voorstelle vir valentysdag nie. Ons gaan vanaaand na 'n valentynsdans by die golf klub, maar dis net omdat dit 'n dans is dat ons gaan!

Ek dink verlede jaar het bietjie aan ons geldjies gevat, so daar is nie geld vir luxuries nie. Ek weet 'n mens kan dit klein hou, maar ML het elke jaar nog vir valentysdag nog vir my parfum gegee.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156867 by Driekie
Dankie julle!!Hmmm...sit en broei ek nou planne hier!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156818 by Cornel
Hexy jy het 'n plan......Knipmes ~ van mamma
Iets met krieket te doen ~ Boeta

So iets......??????????

O ek is 'n nul op 'n kontrak as dit by so iets kom......dh koop altyd vir homself......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156812 by sexy~hexy
Driekie, ek het ook nou gedink aan ietsie gaan uiteet, dan slaan julle twee vliee met een klap - aangesien dit mos Maandag Valentynsdag is. En koop vir hom ietsie spesiaals, sommer ietsie kleins, maar maak dit drie geskenkies, een van jou, een van boeta en een van baba :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156801 by Cornel
Ons sal ook seker by Dros of Spur 'n draai gaan maak,daai vrydag as ons in LTX is.........Ons karre moet vroeg by die garage wees.....en ek moet half 9 gaan vir my ogies........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156794 by Driekie
Dis dalk n idee...hehehe B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account