× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #228310 by charlenem
Hopeful - Dankie, vir die inligting, dit maak als sin. ja, daar is niks fout by my nie, maar mens voel net mens sal als doen vir 'n beter kans. dis goed om te weet die vat tyd voor die sperms verbeter(hoekom moet die goedjies so lui wees hehe). het vandag AF begin, so ek tel al weer die dae af tot OV. ek was na my IVF in 'n negatieve tyd, maar ek dink dit het nou oorgegaan in daai "keep on trying" mode. en ons probeer nou maar eers die goedkoper manier tot ons weer daar baaaaie RRRRRRRRRRande het om weer IVF te doen.

lekker daggie aan almal. dis darrem vrydag vir my, ons ry na werk na my Broer hulle in Mosselbaai, so eks in my element, want ek sien my peetkind (2jaaroud) en my boer se vrou is nou weer 'n maand swanger. sy is te cuuuuute, my hart daai.

cm
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228309 by MMCC
Hi! Nee x nugi by n FS is nog tans by my ginae. 2 rondes fertomid al agte d rug. 1ste 1 was d follikile 16 cm en volgens dr was dt te klein. Was bje opgewonde toe dt hierdie keer reg was volgens dr. Ek sal 14 dae na inspuiting toets. Dit sal wees eerskomende maandag. Ek ht so rukkie deur die poste gelees en besef by hierdie groepie moet ek wees. Ek weet sommer ek sal al d ondersteuning hier kry en duisend dankies davoor. Sterkte an almal hier, en weereens dankie vir d ondersteuning.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228308 by charlenem
Hopeful - Dankie, vir die inligting, dit maak als sin. ja, daar is niks fout by my nie, maar mens voel net mens sal als doen vir 'n beter kans. dis goed om te weet die vat tyd voor die sperms verbeter(hoekom moet die goedjies so lui wees hehe). het vandag AF begin, so ek tel al weer die dae af tot OV. ek was na my IVF in 'n negatieve tyd, maar ek dink dit het nou oorgegaan in daai "keep on trying" mode. en ons probeer nou maar eers die goedkoper manier tot ons weer daar baaaaie RRRRRRRRRRande het om weer IVF te doen.

lekker daggie aan almal. dis darrem vrydag vir my, ons ry na werk na my Broer hulle in Mosselbaai, so eks in my element, want ek sien my peetkind (2jaaroud) en my boer se vrou is nou weer 'n maand swanger. sy is te cuuuuute, my hart daai.
C:\fakepath\_SLP0100.jpg

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228307 by Hopeful
Hi Charlenem
Ek is bly dit gaan goed en enige verbetering is goed. Toe ons by die uroligest was het hy vir ons gese as ons iets try moet ons drie maande wag voor ons weer toets wand dit vat so lank vir die nuwe sperms om te ontwikle? so meskien as julle weer oor n maand toets is daar nog n grooter verbetering. Ek sien ook op die engelse thread is daar n vrou wat se man Hemp Oil drink sy se dis bitter sleg en hulle toets eers in November en sal dan sien of dit verskul gemaak het.
Wat aanvullers vir jou betref ek het al gehoor dat hulle se Staminogro is ook baie goed vir n vrou se sell ontwikeling maar genade dis so blerrie duur mens can dan net so wel fetromid of Clomid drink :) hou ons op hoogte en enthou dit vat net ene :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228304 by charlenem
Hallo julle almal.
ek kom se net hallo vir slaggie, ek lees nog elke dag al julle bootskappies. en dis sooo lekker om te sien hoe opgewonde almal is oor hulle kleine babbatjies wat oppad is. die ander, ons hoop en bid maar elke dag dat ons ook daar sal wees. my DH gaan nou vir Akkupunkture, al vir so 2 maande, en het 'n SA gedoen so 2 weke terug, die beweging het KLEIN bietjie verbeter, so ons hoop maar vir die beste en ons BD maar gereeld elke maand wanneer ek ovileer. Is daar nog 'n aanvullinig wat ek kan gebruik, behalwe Folic Acid om nog meer te help om my meer vrugbaar te maak?

Welkom MMC. Jy sal baie ondersteuning hier kry en niemand "judge" niemand hier nie.

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228301 by Hopeful
Hi MMC baie baie welkom hier by ons groepie jy sal al die onderstuuning hier kry waar voor mens kan wens ek weet nie hoe ek dit tot so ver sou maak as dit nie vir hierdie vrouens was nie :)
die 2WW is bitterlik erg en maak mens op maar voorspoed. Is jy tans by n FS? waneer het hy gese jy kan toets? dit is maar die beste om daarvolgens te gaan maar ek weet dis ontrent onmoontlik.
FX en geles lekker hier by ons

Blommie hoe gaan dit daai kand? Temp jy die maand? Hoe leik jou temps? waneer het die FS gese jy kan toets?

Aan al die ander hoop dit gaan goed, jooste voorspeod met die werk in JHB en Snoekie geniet die vakansietjie :)

AFM: soos gewoonlik niks nuus nie wag en wag en wag net vir die oproep :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228289 by MMCC
Hi almal! eks nuut hier. tans is ek ook op d 2ww. dus ondraaglik vi my, wil net anmekaar toets. ek is nu op dag 9 na die hcg inspuiting en die toets wys sedert dag 6 negatief. ek lees oral dat mens omtrent 14 dae moet wag vir akkurate uitslae. sterkte aan almal hier.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account