× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #228330 by zettie
MMCC ek het swanger geraak op 100mg Fertomid , Glugophase en Inofolic sakkie soggens en saans, dan het ek ook accupuncture gedoen. Ek het PCOS so dit is mos maar `n storie ek kry ook net elke 6 maande AF as ek nie medikasie neem nie en Ovuleer nie soder hulp nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228328 by MMCC
Dankie jule 2. Ek het d digitale 1 bestel by d apteek. Ek woon ma op n klein dorpie genaamd Montagu in Wes-kaap en d apteek heti altyd als ni. X dami hastig mt d toets ni wnt maandag is nog ver. Het enige iemand hier al swanger gerk na fertomid 100 mg, die inspuiting en daarna timed intercourse? Ek kry my maandstonde bje ongereeld en dr help dt maar soms an mt duphaston. Ons probeer nu ees 9 mnde. Dankie vi d ondersteuning en inligting so ver.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228327 by zettie
Hallo julle.

Clearblue tel die laagste telling van HGC op so dit sal jou vroeg al `n positief gee waar ander HPT's jou eers later `n positief sal gee.


Ek dink so baie aan julle mensies wat nog sukkel dit is `n swaar harde pad met baie bulte iets wat ander mense wat nie self die pad loop nie glad nie verstaan nie. Julle moet onthou al is ons klomp nou swanger is ons hier vir julle want ons ken almal die pad wat julle loop en laat ons vir julle `n insperasie wees dat julle nog julle BFP's gaan kry. Kyk dit het my amper 7 jaar geneem om vir die eerste keur swanger teraak. Ek het nou die dag vir DH gesê ek dink ek besit aandele in Pathcare vir al die bloed wat ek al daar getrek het. En ook clicks vir al die OPK'S en HPT"s wat ek al in my lewe gekoop het.

Ek sê weereens ek gee nie om om enoge vrae teantwoord en tehelp waar ek kan nie.

Lekker dag vir julle

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228326 by charlenem
ek dink vir enige home tests wat mens wil doen, is Blue clear seker die beste bet

cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228325 by Hopeful
Hi MMCC, ek weet nie presies hoe akkuraat die clear blue is nie maar so ver ek weet is dit baie sensatief so is jou beste bet :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228319 by MMCC
Hopeful - baie dankie vi jo ondersteuning so ver. Ek sal jule op hoogte hou va d uitslae. Ek het ook gedink om na d 3de probeerslag mt Fertomid ees bietji te rus en dan wee na so 2 mnde te probeer. Ek voel d afgelope tyd bje moeg. Het enige iemand al d clear blue digital toets gebruik? En hu akkuraat sal dt wees? Lekker dag vi almal.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228318 by Hopeful
Hi Julle,
Charlenem sy is net te oulik regtig pragtig geniet die die lang naweek :)

MMCC, ek hoop dis jou maand die en dat jou pad kort sal wees :) hou ons op hoogte vand die uitslae maandag. Maar ek sal wel voorstel as jy duur 3maande op fetromid is en niks nie praat maar met jou gyne oor FS toe gaan. Ek hou stuif duim dat dit glad nie sal nodig wees nie :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account