Hello Girls!
Ekt omtrent lanklaas terug gepost.. Was net vrek besig en het so bietjie rustyd nodig gehad. Al die TTC is uitputtend en vat aan 'n mens.
Die Babakamers, Boepies ens fotos is PRAGTIG!!!!
Was Maandag by die FS - Moet Sondag gaan Bloed trek.. Hy wil my dan boek vir 'n laporoskopie.. Hy se dit lyk vir hom asof ek PCOS het.. Ek is nog nie seker wat dit alles beteken nie.. Zettie, het jy nie PCOS gehad nie? Dan prt hy ook van ovarian drilling --- Dit maak my BANG!!! Klink omtrent tegnies!!
Ek het nie my laaste siklus Clomid gedrink nie.. dit het net nie vir my sin gemaak nie.. En ek is bly, my ou dr het my nooit gestuur vir toetse om te sien of ek wel ovuleer nie. Ek weet nie hoekom mens soveel geld spandeer nie? Plaas ek net direk na 'n FS toe gegaan het.
Ek is bitter positief oor die storie! En hyt my verseker dat ons saam die paaitjie sal aandurf.. (Dis nou my FS)
Hoop dit gaan baie goed met amal!!
En dit lyk asof die reen uiteindelik oppad is!!
Lekker dag verder!
Lalie x