× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #153245 by Ika
Laliek! Dis stunning!!!!! Baie geluk man! Sy lyk so pragtig en net te amazing!

Son born 2007 (natural BFP)
TTC since 2008, Loads of clomid rounds
BFP 2009, MC 5 weeks. Went to FS 2009 Diagnosed with Hostile cervic mucus, PCOS, Insulin
IUI 1: BFN one egg(No meds only HCG trigger, Staminagro and Glocohase.)
IUI2: BFP one egg (Gonal F and trigger, Staminagro and Glocohase.
) MC 6weeks (low progesterone)
IUI3: BFN one egg (Gonal F and trigger, Viagra, estrofem, progesterone injections, pills and cream Staminagro and Glocohase.)
IUI4: BFP 8 egg (Gonal F,intralepen 2 rounds, Staminagro and Glocohase.
clomid and trigger, Viagra, estrofem, progesterone injections, pills and...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153238 by KarinM
More dames. :)

Gaan nie personals doen nie, ek te besig, het gister bietjie geloaf..hehe. My skoonsus se dogtertjie is toe gister oggend gebore op 37 weke met 'n keiser. Haar vrugwater was baie min en die babatjie het begin probleme optel met bloedvloei as gevolg daarvan so die dr het besluit sy sal moet uit. Sy was ook brug so sy kon nie normaal probeer nie.
Dit was so opwindende dag, hulle het 'n groep gestig op Blackberry en klomp vriende en familie het die hele experience gevolg van begin tot einde met foto's, updates en videos! :) Wow, dit was regtig baie nice gewees.
En manlief was sooo oulik om vir my gister 'n Blackberry te koop sodat ek ook kon deel daarin! :woohoo: Ek LOVE my bessie, hehe!

So Grace Madison Meyer is gister oggend gebore op 37 weke en het 'n gesonde 2.9kg geweeg. :) Sy is te dierbaar! En nou wil ek net my prinsessie ook he!!

Die van julle wat weet of al deur dit is.... dink julle 35weke swanger is te ver om 'n trippie Kaapstad toe aan te pak wat 5 ure soontoe en 5 ure terug is oor 'n naweek??
Ek soek opinies seblief....

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153216 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed met my vanmore, nie so honger nie en ook nie so naar nie. Ek het vanoggend my B6 gedrink in plaas van gisteraand, en ek dink dit het die verskil gemaak.

Maar my wonderlike kollega het nou net toast gemaak - wow dit ruik lekker.

Hexy, ek het gedog ek gaan weg kom met Stimirol se fire beeches, maar het my net slegter laat voel. Sal moet gaan chappies koop by die kafee.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153208 by Cornel
Goeie more almal!

Het weer vanoggend met kopseer wakker geword,kan nie agterkom of die sinus of weer die migraine is nie........oe voel sommer lekker dik! :blink:

Het ook nie veel nuus nie.......af moet vandag opdaag,so ek wag maar rustig vir haar........ :dry:

Hexy fxfxfx vir jou........ ;)

Ek is ook al net so nuuskierig om te hoor van dassie...... :huh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153170 by sexy~hexy
Ai...nou het niemand van ons Dassie se besonderhede, sy was mos so geheimsinnig...wonder of boeta al gebore is en hoe dit gaan ...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153167 by marie r
Môre julle.

Slakkie & Strikkie, ai tog. Dink aan julle & bid vir julle.

Laliek, wow vir die dogtertjie. Dan werk daardie toetsies nie...

Hoe gaan dit met die ander dames? Het gister so deur die verloop van die dag gelees, maar nooit tyd gekry om te post nie. So ek kan nie alles onthou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153166 by sexy~hexy
More almal

How goes it?

Nie veel nuus aan my kant nie, lekker bewolk en het deur die nag gereen en weer was swaar. Just love hierdie tipe weer!

Sit met 'n oog wat geirriteerd is :S Bly jik en brand. Hoop dit waai gou oor.

CD20 vandag...boring :D DH begin alweer met sy praatjies van "se vir jou vriendin ons is nie ver agter haar nie" maw dat ek swanger is. Ja, sal hom graag wil glo, want hy was nog elke keer reg. Maar ek weet hierdie cycle het ons te min geBD :D En dis eintlik lekker om nie te symptom spot of te worry oor 2WW ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account