× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #153083 by sexy~hexy
Dis reg so dankie Ankia, ek vra maar net so in die algemeen :) My ander vriendin het een gekoop wat hier op die site geadverteer was vir R300 :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153078 by Goggatjies
Sexy, ongelukkig kan ek nie help nie, ek gebruik nog my angelcare elke dag, en dal sit met nuwe bab ook gebruik

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153070 by sexy~hexy
Hi weer almal

Nel se skoonsus is opsoek na 'n Angelcare Monitor - die met die monitor en mat. Indien julle weet van een, kan tweedehands ook wees, laat weet my asb? Sy benodig dit vir die dagsorg wanneer haar baba soontoe gaan.

Dan gaan ek maar eers groet...ek sien dit is weer stil hier...lekker aandjie verder :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153068 by sexy~hexy
Kyk vandag het ek my geld verdien...my rug het skoon spasma :( Sien nog hoe moet ek more gaan vir 'n Voltaren inspuiting...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153009 by Cornel
Middag dames!

Laliek ~ daai is defnitief 'n ou dogtertjie......al2 my sussie het dogtertjies......en as ek reg onthou het hulle ook so iets gelyk!
BAIE GELUK!!!!!!!!!!!!!!

Ansa ~ Sjoe dame,Liewe Jesus het regtig hierdie engeltjie vir jou gestuur!!!!!!!!!!! Baie bly dit gaan so goed!!!!!!!!!!

Ek gaan eers groet!!!!!!!

Lekker middag en aandjie verder!
Ons gesels weer more!

(TIENKA (as jy kom loer) HOE GAAN DIT MET DIE WATER????? ek is weer amptelik van vandag af terug op die waterkar......ek piepieeee my dood!!!!!)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #152998 by Goggatjies
Ek sien eers growthspurt die 18de April
Maar Maryka gaan sommer al my scans doen

Wel jy gaan Henny of Jeanelle sien, hang af wie is op diens?
Maar hulle is altwee baie nice - Hulle roteer so deur hulle diens tye.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152987 by Laliek
Ankies wanneer sien jy Growthspurt? Ek het afspraak met hulle vir 2 Maart :-)

Ek gaan by hierdie dok bly tot op 20 weke en sal dan heeltemal oorskuif na Henny of Jeanelle toe want hulle sien jou op 16w en weer 24w?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account