× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #153318 by Cornel
Ai Driekie,wanneer gaan jy op kraamverlof??????

Ek is ook al net so nuuskierig om te sien hoe gaan jou klein mannetjie lyk!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153315 by Driekie
Hellooooo - skuus julle nie opgevang nie net vinnig gescan - skuus as ek iets vergeet!

Karin - as jy nie probs het en dok is oke oor baba se vordering en mamma se gesondheid kan jy ek din nog tot op 38weke travel...in my geval bv mag ek nie nou meer so ver travel nie..
Ans - ooooh lekker!!!Niks lekkerder as om daai eerste paar dingetjies 100% reg te kry nie

Ek het vandag gou met my bediende gereel om die baba-klere n laaste keer gou te was en te als en dan vanaand is dit ek en sakke pak vir baba en mamma en dan moet ons net bietjie spring-clean en kamer skuif dan kan Eoin ok maar kom..

Die BH raak nou nogals erg!Ek het gisteraand weer so n paar van hulle gekry wat hond-seer was!En ek begin al meer te dink hyt nou sy draai gekry..want sussie raak erg seer en ek kan nie meer te lank op een posisie sit staan of le nie...
My rug is af vandag..loop skoon skeef!

How goes dit verder hier??Sien Laliek se dok dink dis pienk - NICE!!!!!GELUK JONG!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153307 by Strik*kie
Hallo

Hoop dit gaan goed met almal!!!!
Lalie, jou pic is te cute, en geluk met team pink!!!
Hexy, ons hou fxfx dat DH reg is ;)
Cornel, sterkte met af wat oppad is :(
Ansa, geniet die babakamer se regmaak - dink dis die lekker deel.

Hi Ella, is jy amper reg vir April?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153280 by sexy~hexy
Karin ek stem...hoor maar by jou dokter, maar ek dink op 35weke is dit dalk die beste om maar by die huis te bly :)

LOL Ella...ja nee jong...maar ek weet mos wanneer het ons geBD...so ek is regtig chillaxed ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153262 by ella~bella
More almal!

Lalie! Baie geluk met team pink!!!! Ek dink dis baie lekkerder om vir dogtertjies te shop as seuntjies!

Ankia, bly jy voel al beter!

Karin, jou tyd raak ook nou min ne! Ek dink ook jou dr sal jou kan se of jy so ver kan ry of nie... dink elkeen se situasie is verskillend.

Ansa, lekker om babakamer reg te maak! Geniet dit!

Cornel, hoop jou kopseer gaan sommer vinning weg.

Hallo Sexy... dis mos die maand wat jy dit die minste verwag wat jy swanger raak!!!

Hier is nie veel nuus nie....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153251 by Ansa_S
More almal

Karin, toe ons nou by ginekoloog was op 26 weke het ons hom gevra of mag ek op 34 weke na my man se broer se troue toe gaan dis ook 5 ure soontoe en 5 terug, en hy het gese dis nie 'n goeie plan nie. So ek gaan by die huis bly en manlief troue toe.

AFM: operasie babakamer het vandag amptelik begin, mure word geskuur en geverg vandag. So nou begin ek darem effens rustiger word omdat daar net nog 10 weke oor is vir my!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153250 by Cornel
Hi lka! Sjoe baie geluk met met die gewigsverlies!!!!!!!!!

Deel bietjie daai geheim van jou!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account