× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #153609 by Slakkie
More dames!

Klippie - Yay vir jou afspraak by die FS!! Wanneer gaan julle met vakansie en waarheen??

Jislaaik ek sien wat julle bedoel met die PF's se datums een van die dae word daar een keer 'n week 'n baby gebore :-)

AFM: Soos julle kan sien het AF vanoggend opgedaag in volle glorie en my flippen maag pyn so ek kan vrek. Anyways toe was daar eers 'n tranedal want ek het geweet dit het nie gewerk nie maar mens hoop maar nogsteeds en was dit steeds 'n teleurstelling anyways ek gaan Feb uitsit en dan weer in Maart probeer. Klippie ek was ook lus om vir DH te sê stuff die IUI kom ons gaan sommer vir IVF want met hierdie IUI was daar te min swemmertjies en ek het net 1 eiertjie gehad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153495 by Cornel
Ankia ek het baie lanklaas geweeg....ek voel nou baie swaar,maar ek dink dit is af se skuld.....sal weer so volgende week weeg.

Baie dankie in elkgeval!

Lekker aandjie verder mensies!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153486 by Lia
Ok, tata girls, lekker aand vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153485 by Lia
Oe lekker Ankia, my man wou my nog altyd Crystel Springs toe vat, ek het nog net goeie dinge gehoor. Geniet dit.

Hi KLippie, jou afspr is lekker naby. As ek reg onthou was jou siklus dan nog altyd gereeld, is dit dan nie meer nie ? Is jou vakanse planne nou al gefinaliseer ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153479 by Goggatjies
Ek gaan groet

Julle moet almal 'n lekker aandjie he
Ons praat weer moer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153456 by Cornel
Sjoe maar dit is DOODSTIL hier!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #153449 by Goggatjies
Cornel, ek sien jy doen so goed met die gewigs verlies, wow girl

Ek eet nou Macaroni en Kaas, was net te honger om tot later te wag. Maar ek moet se ek voel beter vandag, ek die B6 tablette in die oggend het vandag gehelp, whoohoo.

Ons gaan volgende naweek bietjie Crystal Springs toe, was my verjaarsdag persent van my base af, vat die Vrydag en Maandag af.
Hierdie naweek gaan ons vir 'n scan so ek sien uit na altwee die naweke

Karin, ek is bly jy het besluit om maar by die huis te bly, ek dink nie dit is so veilikg om so ver te ry, en jy het net 5 weke oor nie. Gaan jy vir 'n keiser? of gaan jy normaal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account