× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #152821 by Cornel
Kyk bietjie boontoe na die prentjie wat ek gepost het,ek is nou daarmee besig.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152819 by Driekie
HAHAHAHAHAHAHA Ella - ja nee kyk Zeerust is vir my die vertraagste dorpie EVER!!!!!!!Daar gebeur elke halfuur niks en dit hou vir n uur aan!!!!!!

Ai tog Striks!!! :( :( Ek stem met die ander laat hubby hom toets en klaarkry....

Hexy - ons het dit so toevallig in die verbygaan gesien - by die bakgoete....die mele en suikers en kleursels en en en

HEHE Cornel!Jy moet blywees eintlik...die temptation sit hier by ons in SA reg onder ons neuse met n winkel om elke hoek en draai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152817 by elrike02
Ek is jammer Cornel. Sal nie weer iets se van lekker goed nie! Gelukkig kom jy een van die dae bietjie SA toe, dan kan jy als probeer wat lekker is!

Strikkie - Dit is aaklig as AF arriveer... veral as jy nie wil he sy moet kom nie! Anyways, darem is sy daar! Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152816 by sexy~hexy
Hi almal wat opgekom het.

Driekie...waar in Spar kry mens daardie kaaskoek-affere? Ek moet hoeka vanmiddag Spar toe gaan, dan kan ek sommer kyk vir dit.

Strikkie....ai vriendin. Maar ek stem saam met die dames op die 2011 TTC thread, jy en DH moet ernstig gesels daaroor dat hy hom toets, anders gaan dit elke maand vir jou hartverskeurend wees....(((hugs)))

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #152810 by Cornel
Kom ons kyk of ek vir julle kan wys waarmee is ek nou besig:
(hoop hy upload nou die foto)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152804 by Cornel
Ai ou Strikkie,die ou heks wil ook nie pad vat nie......ek wag ook vir haar!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152801 by Strik*kie
Hi almal

Slakkie, jammer oor bfn, dalkies moet jy nog paar daggies wag en weer toets as af eers laat is. (((drukkie)))))
Hello almal: Ankia, Elrike, Cornel, Hexy, Klippie, Drieks, klink dit gaan goed met julle almal!!!!

Af het vrydag opgedaag, so geen kommentaar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account