× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #152729 by Slakkie
Goeiedag dames.

Net 'n vinnige update ek het toe gisteroggend getoets op 11dpiui met 'n clearblu digital en dit was 'n bfn. Ek gaan nou maar hierdie siklus uitsit en dan weer in maart probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152724 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed, net bietjie naar, maar probeer dit wegdrink met 'n koppie tee.

Het 'n leker rustige naweek gehad, nie baie gedoen nie. Saterdag net bietjie groceries gaan koop en so aan, en hubby kon sy foon upgrade, so jy het nou die Nokia N63 of so iets.

Sexy ek het jou cd hier vandag, gaan gou later pos kantoor toe gaan.

Slakster, Strikkie - kan nie meer wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152722 by klippie
More dames!

Ek het gou kom loer of hier nuus is oor Slakkie en Dassie!

Hoop dit gaan goed met almal! Sal later weer kom loer.

Lekker daggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152716 by sexy~hexy
More almal

Laat ek maar net gou vinnig hallo se voor die ark nou heeltemal oopgaan hier by die werk.

Hoe was julle naweek?

Ons s'n was rustig, het nie veel gedoen nie, se eerder so min as moontlik :D Het vir Liefling gekyk en Resident Evil. Liefling is 'n baie oulike movie, dink net hulle het bietjie vir Mama Mia probeer na-aap en dit was nou nie so sukselsvol nie...maar andersins is dit stunning en ooooh Bobby :P

Het maar 'n boring cycle die keer, net geBD tot op CD 13 want DH het gewerk en toe na dit was ek net nie meer lus nie :blush: Maar sal hy nou vir my gister se hy ken my liggaam beter as wat ek dit ken...en oor ek nou gister emosioneel was, se hy al wanneer ek emosioneel is is wanneer ek swanger is. Maar ek glo hom nie, want BD was net op 8, 10 en 13...ek is doodrustig oor my siklus die keer.

Wat is nuus by julle dames?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152710 by elrike02
Hi julle,
Ek is nou skoon in 'n toestand gesoek na ons kar se sleutel. En raai, waar kry ek hom, in my man se "kantoor" onder 'n DVD kassie.... Nou vra ek met trane in my oe, hoe kom hy daar.... want "ek" het hom mos weggegooi!!!! Ek is sommer nou woedend!!

Anyway, ons het 'n lekker naweek gehad! Heel rustig op die plaas! Gister was on dominee se afskeid. Ai, almal was in trane omdat hulle weggaan!

Luwan is nou weer ok! Hy het gister lekker geswem! Ek het 'n groterige blou swembadjie gekoop, want 46cm hoog is! 1.8m deursnee! Ek het sy glyplank daarin gesit vir hom om te gly!!! Hy het dit so baie geniet! Net 'n mission om als weer op te pak!

Met my, gaan dit ook ok! Ek voel net nogal funny! My borste is vrek seer en baie gevoelig! My maag voel ook anderster as normaal! Ek is vandag op Dag 5 van die Primolut, so nog 5 om te gaan! Ek het net vanoggend 'n ander probleem agter gekom, want as ek nou in die volgende 1-3 siklusse swanger moet raak, dan is dit 'n November/Desember/Januarie baba....! :-( Maar ek sal dit so aanvaar as dit gebeur!! LOL

Slakkie, is daar al nuus by jou?

Hallo aan almal! Hoop julle het 'n fantastiese daggie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152705 by marie r
Hallo aan almal.

Hoe was julle naweek? Myne was baie lekker gewees. ML het Vrydag middag by die huis gekom en gesê ek moet pak vir die naweek want ons gaan Pretoria toe. My beste vriendin het gister 30 geword en hulle het 'n hele gathering gehad. Dit was so lekker om al ons vriende te sien en ek het so lekker by my ma gekuier. Het maar net heeltyd geworry oor as Marinus sou besluit dit is nou die tyd, maar ons is veilig terug by die huis.

Dassie, ek wonder of daar al enige nuus van jou kant af is. Weet iemand dalk iets.

Anje, hoe was jou scan?

Slakkie, enige nuus van jou kant af?

Strikkie en jy?

Lekker dag vir almal. Moet net nou vir Eduan swem toe vat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152478 by Goggatjies
Julle almal moet 'n baie lekker naweek he
Kan nie wag vir maandag se nuus nie -slakster
Stik, ek hou nog vir jou duime vas!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account