× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #152461 by elrike02
Hi julle,
Nee ons was nie by die dokter nie, maar by die kliniek. Suster hat gese ek moet hom maar dophou die naweek em as dit erger word moet ek hom dokter toe vat! Hy hewt gisteraand deurgeslaap. Hy het nog nie vandag geval sommer net nie! Luwan het mos sy 18maande inspuitings vandag gekry... Hy het nie eers gehuil nie! Hy is so braaf!!! Wees 11.5kg en is 84cm lank! (Hy is gemiddeld)

Wag ek moet seker gaan inpak vir die naweek!!!

Lekker naweek almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152358 by Slakkie
Julle moet almal 'n heerlike naweek hê!!

"Sien" julle maandagoggend maar moet asb nie asems ophou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152332 by sexy~hexy
Hi almal

Skuus ek loer nou eers in :blush: Ek is ok, net flippen besig by die werk :S

Geen nuwe nuus aan my kant nie, CD16 vandag. Het gebd cd 8, 10, 13 (2 keer)...en sal weer vanaand of so BD. Ek is baie laid-back die keer oor my siklus. Ek het gisteraand gedroom ek verwag weer 'n tweeling, maar die keer 'n seuntjie en dogtertjie...ek kan geen detail onthou nie, maar dit was 'n lekker droom :)

Slakkie...fxfxfx. Pasop net dat die lyntjies wat jy later in die dag gesien het nie evap lines is nie...ek verbeel my amper dit moet binne 'n seker tyd twee lyntjies word anders is dit 'n evap line. Julz sal beter kan verduidelik.

Anje...geniet jou scan en om vir Lianey te sien :)

Cornel, sterkte met irritation en AF wat oppad is (((hugs)))

Ankia...drukkie vir jou ook...ons gesels nou op Skype ;)

All the rest you are greeted!!!

O ja Elrike...was jy toe dr toe met Luwan?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152318 by Rakker
Weet nie of julle hierdie al gesien het nie. Klink interessant.

www.parent24.com/Getting_pregnant/concep...VF-baby-app-20110127

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152305 by Cornel
Dis wat ek nou doen!
(as die prentjie deurkom)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152286 by Ansa_S
More almal!

Slakkie jy moet toets wanner jy reg is, bloedtoetse kan al gedoen word 10 dae na ovulasie maar wag eerder tot maandag.

Strikkie, hou my duime vas vir jou!

Hallo julle ander girlies!

AFM: MJ het van vanoggend 2 uur non-stop geskop,so hard dat hy teen manlief se rug vasgeskop het en my man naderhand vir my vra hoe kry ek geslaap. toe vra ek hom hkm dink hy is ek wakker!
Hy is nou eers bietjie rustig vir 'n slag, dink hy berei ons voor vir die min slaap, so ek voel soos 'n zombie vandag!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152283 by Lia
More more dames

Vandag is 'n goeie dag !!!! Of dis hoe goed ek voel, kan nie wag vir my scan 13h00 nie.

Slakster, kan nie glo jy het toe uitgehou met die toets nie, sommer trots op jou, maar ek voel nou net meer nuuskierig. Nee, moenie nou bloed toetse doen nie en hou nou asb. net uit tot Sondag of Maandag as jy wil, dan kan ons almal eerste die nuus kry Maandag oggend - fresh of the press. Ek is baie opgewonde vir jou part !!!! FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Marie, dankie vir daai mooi stukkie, toemaar M is amper hier. Alles is mos nou klaar en reg vir hom, dink dis hoekom dit nou lank voel. Jy is mos 'n besige bytjie en nou kan jy nie anders as om te wag nie.

Ankies, ek kan nie se ek weet hoe jy voel nie, maar ek dink die belangrike ding is, jy dra 'n baie "fragile" bondeltjie wat 1ste kom en ek glo maar daarin dat jou lyf se vir jou wat jy nodig het.

Strikkie, ek weet hoe sleg jy voel as jy toets en 'n BFN kry, so ek gaan liewer nie vir jou se om te toets nie. Miskien moet jy maar wag tot na die naweek voor jy toets. Ai sterkte vriendin !!

Karin, sjoe jammer oor die seer rug, dis darem nie meer lank nie.

Verbeel ek my of was Hexy nog nie op vandag nie.

Hi Kriek, lekker om van jou te hoor.

Cornel, hoop jy voel darem beter vanoggend.

Ek is seker ek het nou iemand gemis, jammer.

Julle moet 'n great dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account