× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #152800 by Cornel
Ai nee,LOS DIE KAASKOEK EN SJOKOLADE!
Hier in die Congo is daar nie so iets nie!!!!!!!!!!!! En nou wil ek nie eers daarna kyk nie!!!!!!!!!!!

LOL! Ek voel al die muffins en pannekoek hier om die heupe!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152795 by elrike02
Driekie - maak jy my nou lus vir daai kaskoek! Ek het dit nou-die dag probeer. Dit is baie, baie lekker!!! Water my mond nou!!! Toggie, hoekom moet my man op 'n dieet wees? Shucks, ek saffer saam!!! En ek het nie nodig om gewig te verloor nie! Moet eerder dalk bietjie optel, want ek is heeltemal te maer!!

Slakkie - jammer dat dit bfn is - maar who knows, dalk is dit nog te vroeg! Sterkte vir jou!! Daar is darem nog 'n maand!!! Dalk word ons so saam-saam swanger!!!! Hou net moed!!

Jis, ek voel regtig funny.... Ek is so lus vir sjokolade....... ek klim sommer in my kar en gaan koop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152794 by ella~bella
Driekie, ek het amper vir jou kom kuier.... my man se kredietkaart het verval, en toe vra hy dit moet Zeerust toe gestuur het. Oh my hat, wat 'n vertraagde plek! Zeerust het actually minder as Gaborone!

Ek is by die gym... geniet dit vreeslik baie. Het 'n personal trainer. Ek moet eers verduidelik. Dis mos afrika, so ek met my ligte vel en ligte hare staan nogals uit... ek is die enigste een van my soort by die gym. Ek het nou al buddies gemaak met die wat elke oggend dieselfde tyd as ek daar is, en sommer die personal trainer ook. Weet nie altyd hoe hulle koppe werk nie, maar as ek hom boek, dan vra hy R40 'n sessie, maar as ek hom net vra as ek gym, dan is dit verniet! So ek vra hom net en dan doen hy die gratis. Weird....

So ja, ek oefen baie hard. Dit moet oor 3 weke 'n verskil maak. Sal maar sien tot dan!

Jong Cornel, jy kan my niks vertel van daai skaal nie. Dis hoekom ek nie een het nie. Ek gaan weeg en meet een keer per maand by Curves, want hulle het goeie toerusting... ja ek het Curves ook 'n "go" gegee, maar dit werk net vir mense wat nog nooit geoefen het nie.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152789 by Driekie
Haaai Ella!!!! Hehehe ons het darem nou al so bietjie van julle reen gekry - baaaaaaaie dankie hoor!! As julle nou hier by die grens was dan kon jy by die gym hier kom aansluit het!

My man het so 2 weke terug aangesluit en dit kos hom R360 n maand en sodra ek weer kan oefen na die bevalling gan ek ok my gaai by die gym aansluit!!Ek kan nie wag nie!!Hulle is baie oulik en omdat ons mos n klein ou dorpie is dare almal vir almal en almal spoor almal aan om aan te hou oefen..so dit help ok nogal baaaaie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152785 by Cornel
Driekie,dit klink heerlik,ek sal bietjie daar gaan loer!!!!!!!!!
Ek is net so lief vir kaaskoek!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152783 by Cornel
HI,Ella.......ai jong die gewig is maar 'n ou storie....
Ek wil nie eers op die skaal klim nie..........maar ek moet seker een of ander tyd....

Sterkte....ek weet hoe voel dit as daai skaal nie wil saam werk nie.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152782 by Driekie
So gepraat van bak - wanner julle nou deurkom vir julle holiday moet jy by SPAR gan kyk - hulle het sulke bakkies waarin daar n mix is vir se ma byvoorbeeld chocolate mousse of wat okal....

Dit is baaaaaie maklik om te maak en smaak ok glad nie bad nie!
Ons het so n kaaskoek ene gevat net vir die fun..
Al wat jy doen is om n pakkie koekies te krummel en dan met 100gr gesmelte botter te meng om die kors te maak wat jy in die bak druk en in die yskas sit om lekker te "stol" en dan gooi jy die bakkie mengsel in n bak saam 480ml koue water en klits dit saam tot dit dik is..gooi in die bak met die kors en na 2 ure in die yskas het jy kaaskoek...baie lekker kaaskoek moet ek byvoeg!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account