× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #152263 by KarinM
Strikkie net om vinnig te se... Ek het vir twee dae baie ligte bloeding/spotting gehad en toe hou dit op en ek toets toe (was op dag wat AF moes kom) ... Bfp. Hou moed... its not over until the fat lady sings!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152259 by Kriek
Ag nee ou Strikkie, ek het nie eers toets op die brein nie, AF moet volgende week Woensdag haar verskyning maak, en ek glo nie daar is iets wat haar sal terug hou nie, want BD was so half non existing in ons huis gewees die laaste 2 weke. Het net n sessie op CD 8 en CD 11 ingekry, en dit is dit. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152255 by Strik*kie
Dankie julle, maar flippit dis nie normaal nie!!!

Kriekels stiekels, hoe gaan dit? ;) Wanner moet jy toets? ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152252 by Kriek
Anks dis normaal om so te voel, sterkte vir jou.

Strikkie, weet nie wat jy moet doen nie, maar ek hou baie styf duime vir jou vas !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago - 15 years 7 months ago #152251 by Cornel
Ag nee hy wil nou nie werk nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152249 by Goggatjies
Strik, ek dink jy moet dit maar uitwag, as AF not nie hier is by Maandag nie dan kan jy maar toets, maar jou vorige siklus het 17 dae na o gegaan en jy is net op dag 16 vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #152248 by Cornel
Kom ons probeer weer.

Hier is wat ek nou gaan tot en met wanneer ons huis toe gaan......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account