× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148822 by Kriek
Dames, ek gaan nou groet, dis amper huis toe gaan tyd, ek chat gou weer met julle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148820 by Goggatjies
Hallo kriek, bly om jou hier te "sien"

Was ook lekker dol by die werk vandag, en kon net hier en daar gelees het
Ons sit nou 'n add in Saterdag se star vir 'n goeie winskopie
So ek hoop om na Saterdag bietjie besig te wees
Hulle moet darem my maternity geld op maak, want ek word in vol betaal - lekker

Ek gaan groet, gaan gou-gou gym to hol

Kriek, jy moet lekker werk, en ons hoop om jou meer gereeld hier te sien

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148817 by Strik*kie
Slakkie het die gister gespuit so sy gaan seker in die week vir haar IUI.

Hexy het lys van al die preggie fairies se due dates gehad, nou is sy seker al huistoe!

Ja, Lalie het mos ook IUI gehad en sy het au natural gevat soos 'n toyota ;) (onthou jy slakkie se gesegdes) :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148813 by Kriek
En Slakkie ????

Ag shame, ek so bly vir Lallie, want sy het ook mos maar baie gesukkel ne??

Hexy, waar is jy ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148812 by Strik*kie
O en dan het Jooste bygekom wat ook ttc, maar dis bietjie na jou laaste posts. hehe

Jip ek het van Lalie vergeet :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148811 by Kriek
:laugh: Strikkie

Sjoe, maar die TTC girls raak al hoe minder, dit is wonderlik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148810 by ella~bella
En LALIE is ook preggies!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account