× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148986 by Cornel
Hexynet vir jou! ;) ;) ;) ;) ;) ;) ;) ;) ;) ;) :P

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148979 by sexy~hexy
Cornel, dis jou groepie en mense kan daar doen wat hulle wil :blush: So as mense dagstukkies wil plaas, is dit fine, as mense net wil gesels, is dit ook fine ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148970 by Cornel
Skies nog iets!!!!!!!

My vriendin is nou so 6 maande (indien nie verder) en vanoggend voel sy so:
het iemand nie asb vir my raad nie. My keel baie seer! het al 5 dae antibiotika gebruik en hoesgoed. was 3 dae beter, gister weer getref! eks raadop!

Kan iemand dalk vir my raad gee dan kan ek dit net weer vir haar noem.

Ek het fotos opgesit van hoe dit NOU hier by ons lyk!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148967 by Cornel
Goeie more dames!

Ai ou Slakkie ~ baie baie sterkte vir jou en soos Hexy se ONS PLAAS NOU ALS IN GOD SE HANDE!
Groot vet drukkie vir jou!!!!!! :kiss:

Hexy ek het jou siening gelees op die Bybelstudie groep.....as die ander dames dit ook so wil doen,dan is die DOODREG met my! ;)

Hier reen dit nou al heel oggend!!!!!!!!! Dis sommer winter hier!!!!!! B) (hier is nou nie 'n mannetjie wat koud kry nie)

Julle almal moet 'n heerlike en 'n geseende dag he!

(Vandag moet ek bietjie sit en my fotos uitsort!!!!! Alles is op die laptop,maar oi hulle is so deurmekaar!!!!!! :woohoo: )

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148965 by Goggatjies
Slakkie, baie sterkte vir vandag
Ons dink aan jou en soos hexy se, ons plaas dit in God se Hande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148963 by sexy~hexy
Slakkie...ons plaas als in God se hande...en ons vra dat hierdie siklus Sy tyd vir julle sal wees...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148958 by Slakkie
Goeiemore!!!!

Ella dis wonderlike nuus whooohooo April is jy swanger!!!!!

Julle ek het nou probeer personals doen maar ek sal more oggend kom sit en notas maak en met almal persoonlik opvang. Skies hoor. My senuwees is maar bietjie gedaan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account