× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149066 by Goggatjies
Cornel, jou vriendin kan Medikeel suig, dit is fine
En sy kan panado drink
Ek het dit gedrink toe ek laringietes (Spelling) gehad het toe ek 8 maande swanger was

Hallo Ansa, nee wat ek dink 1000km is baie ver heen en weer, en so naby aan jou tyd

Ja strik, haar iui moet vandag gebeur

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149056 by Strik*kie
Hi almal

Hoe gaan dit?

Is Slakkie se IUI vandag?????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149035 by Ansa_S
More almal,

Het so bietjie probeer lees, maar dis te baie!

Slakkie ek hou al my duime vir jou vas en bid dat God jou moederskoot sal seen met 'n gesonde bevrugte inplanting!

AFM: Ek weet julle soek 'n foto van my maag en ek belowe voor die einde van die week sal jul een kry.

Ek gaan die naweek by my ma bly, my man se broer word 30 en hy gaan na hom toe, dis 'n Sweizer, te ver vir my om saam te ry omdat ek maandag pretoria toe moet ry vir ginekoloog. So dit gaan 'n laaaang naweek wees vir my sonder my man.

Sy broer sou 19 Maart trou, 4 weke voor my keiser, maar nou is die troue uitgestel 'n week later 26 Maart, 3 weke voor my keiser en ek moet in daardie week weer ginekoloog toe gaan, so ek glo nie ek sal na die troue toe gaan nie, voel sleg om my man alleen te stuur maar sien regtig nie kans om dit te waag met die ver pad nie, dis vir ons heen en weer na hom toe amper 'n 1000km.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149006 by Cornel
Ek sal dit vir haar noem,dan moet sy maar hulle apteker/dr bel om te hoor.

Baie dankie

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149001 by sexy~hexy
Cornel, dalk moet sy maar natuurlike dinge probeer soos lemoensap (Vit C) en goedjies eet om haar gestel op te bou. Weet nie of sy mag goed suig soos Medikeel nie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148995 by Cornel
Op Nietverdien.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148991 by sexy~hexy
Waar bly jou vriendin Cornel?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account