× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #149091 by sexy~hexy
Ek wou nog se...my boobs is groot :S Nie seer nie maar net regtig groot, gewoonlik met AF bly hulle normale size, maar hierdie maand, OI :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #149088 by Goggatjies
hehe strik
Sal maar sien oor 5 - 7 dae

Hoe gaan dit verder met jou, nog so besig by die werk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149085 by Strik*kie
Dankie Ankia, jong ek weet nie want ons het bietjie laat begin :( Het mos so bietjie vroeer geO. Maar sal sien wat gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149080 by Goggatjies
Strik, ek laaik jou chart
Hoop julle het genoeg gebd

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149074 by Strik*kie
Dankie Ankia.

Hi Tienka, shame man sterkte met al die werk.

Slakkie, dan wens ek jou al die sterkte toe en vanaand is jy dan amptelik preggies :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149070 by Cornel
Dankie ankies,ek het vir haar gese!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #149069 by Tienka
Hallo julle, skies ek is so skaars maar skielik is ek vrek besig :laugh: Allerhande nuwe dinge vind hulle weg na my tafel toe en ek is besig met travel arrangements London toe virrie groot baas.

Ek hettie tyd om nou op te vang nie, sal probeer later. Ek hou duime vas vir die wat moet toets en die wat gaan vir IUI, en ek sien die preggy faries gaan nog goed aan - sterkte vir julle!!

Sien julle hopelik later :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account