× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #148808 by Strik*kie
Sjoe nou sien ek al die ttc'ers raak al minder.

O ja Dassie is ok mos preggies, haar tyd is seker ook nou naby.
Nessie het skaars geraak.
VB is ook stillerig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148804 by Strik*kie
Sorry daar druk ek submit sonder om klaar te maak, dis van skok om jou weer te sien :lol:

TTC GIRLS: Hexy, Cornel, Klippie, Ella

PREGGIE: Ansa, Anje, Marie, KarinM, Hlize, Ankia

Het ek nou iemand vergeet???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148800 by Strik*kie
WElllllllll:

om op te som:

Slakkie gaan vir IUI
TTC GIRLS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148796 by Kriek
Hallo Cornel !!!!!

Hallllooooo Strikkels :laugh:
Jip, hy hou vir my goed besig jong. ;)

So lig my so bietjie in oor wie almal nou nog preggies is hier ???
Weet Paisley se babatjie is gebore.
Wanneer kom Ansa se babatjie ? En dan is dit Marie as ek reg onthou, wie is dan na haar ????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148793 by Kriek
Ek het November laas jaar by die plek begin waar ek nou is, en geniet dit baie, ek is net verskriklik besig, so daar is nie tyd vir chat en al daai lekker dinge nie. Die baas het juis nou weer gebel om te vra vir iets (net toe ek nou dink ek gaan die laaste halfuur voor ek huis toe gaan bietjie chat) :(
Jammer om te hoor oor die mislukte IVF, maar als sal uitwerk soos dit moet op die regte tyd ne ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148792 by Strik*kie
Heytaaaaa Kriekels, hoesit jong! Lyk my jou baas hou jou nou so vrekbesig. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #148788 by ella~bella
Ek "volg" jou maar so op facebook...

Gaan baie goed met my.... 2de IVF het misluk in Desember. Het vandag met FS gepraat en hy is nogsteeds happy met als en ons moet net aanhou probeer... hoop net ons geld raak nie op voor ons BFP kry nie! So nou gaan ek April maand om die frozen embryos terug te plaas!

Het jy nou nuwe werk? Wat doen jy?

By the way, ek like jou profile pic op fb!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account