× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #146477 by Goggatjies
Ek gaan groet, julle moet 'n lekker aand he

Asseblief Ella kan jy vir my email
ankia_eddie@hotmail.com

Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146395 by ella~bella
Ankia, jip lekker koek geeet en lekker gekuier! Vandag lekker flou! Daar is nog lekker peppermint crisp tert en n jode vla tert in die yskas wat elke nou en dan my naam roep, hie hie, maar ek ignoreer dit!

Ek het vandag met Weigh-Less se rebalance plan begin, maar freaking hell dis baie kos. Ek het met Weigh-Less al lekker gewig verloor in die verlede en ek kan onthou jy eet jouself omtrent dood! Ek sal dit definitief ook volg as ek swanger is, want dis baie gebalanseerd en oorgenoeg kos. Moet ek dit vir jou email?

Ek love oefening, maar ek moet eers daar uitkom... more is d-day! Ek spin en draf en doen dan 'n paar weighs ook, maar nadat ek my tone gebreek het in September en Oktober Kaap toe was, en weer Desember Kaap toe was, was ek maar bitter lui vir oefening, so ek begin van scratch!

Watse oefeninge het jy gedoen? Ja nee, jy moet nou nie die gewig weer optel met die swangerskap nie, maar ek glo darem nie so nie, want jy het mos nou gesonde eetgewoontes aangeleer.

Ek hou van die pienk beddegoed met die butterfly op... dis beautiful!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146382 by Goggatjies
jip, ek hoop vir 'n dogtertjie, maar ek maak my maar reg vir 'n seuntjie, want as dit dan 'n dogtertjie is, dan sal ek baie surprized wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146377 by Strik*kie
Hi Ella, lekker om weer van jou te hoor.

Ankia dit gaan baie nice lyk, jy hoop seker die keer vir dogtertjie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146376 by Goggatjies
Geniet jou scan anje

Dankie Ella, ek hoop die koek was lekker gister
Laat ons weet wat jy eet en hoe jy oefen, ons kan mekaar ondersteun

Dit beteken nie dat ek swanger is ek moet weer al die gewig optel nie. Sal nou mooi kyk na wat ek eet en wat nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146375 by Goggatjies
Hierdie een is can lady bugs
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146374 by ella~bella
Ankia, dit is beautiful! En jy is mos lekker kreatief so ek weet sommer dit gaan baie mooi lyk!

Anje, dis nice oor die beddegoed! Dit gaan nice lyk! Geniet jou scan!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account