× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #146990 by Strik*kie
Aha nou kry ek ook uiteindlik tyd om te post, sjoe dis malhuis by ons.

Hoop dit gaan goed met almal!

Driekie, hoop jy voel gou beter en nice boepie ;)

Jooste, sterkte en hoop af by weg of die vlge cycle is die suksesvolle 1.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146980 by joo~ste
Hallo almal!
Ek is so spyt dat ek al die geselsies mis, maar ek hol soos 'n mal ding rond.

ANKIA!!!!!!! BAIE GELUK!!!!. Dit is absoluut ongelooflik. Dit wys jou nou net. Dalk moet ek ook maar al die OPKs weggooi en vir 'n slag bietjie vergeet waar ek in my cycle is. Ek hoop jy't 'n fantastiese swangerskap! Hoe voel jy vandag?

AFM:
AF behoort by my more of oormore aan te klop. Maar...ek het nie veel hoop nie, want ek het my OV datum heeltemaal gemis met die vakansie en al die gaste wat by ons oorgeslaap het. Ek het daardie aand nog vir my man gese dat ek dink ons moet bietjie aksie bewerkstellig, maar ons was al 2 so moeg en dit was al so laat, dat ons belowe het om die volgende siklus bietjie ektra in te sit...ha ha :P

Die plan is in elkgeval om so einde Feb of Mrt na die FS te gaan en dan maar met Femara te begin.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146975 by Lia
Ek het darem nie te veel gemis nie, sien ek.

Ooooh Ella, ek dink nie dit kan seer maak om te toets daarvoor nie, dan weet jy sommer of dit reg is of nie.

Drix, sjoe ek hoop dis net die hitte en nie jy wat siek word nie. Dit klink goor jong. Maar, jy lyk pragtig, jy het 'n beautiful boep.

Geniet julle middag !! Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146926 by KarinM
Drieks - Shame jong... wanneer sien jy jou dr weer?? Jy moet oppas vir pre-eclampsia dalk, of jou bloeddruk wat pla.
As dit aanhou moet jy eerder jou dr gaan sien.
Jou boepie is te pragtig! :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146916 by Goggatjies
Driekie
Miskien word jy siek

Die boep is pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146901 by Driekie
Soos belowe hier is my 30w/30w6dae boepie wat Dinsdag geneem is
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146894 by Driekie
Hello mensies!!!!

Bleh :X :X
Ek het gister vreeslik warm begin kry en is toe vroeer huistoe, en het progressively net meer gross gevoel deur die aand..ek het eers vanoggend 4uur aan die slaap kon raak en moes weer 6uur op vir werk...
Het panados deur die nag gedrink vir n reusagtige hoofpyn en ek was vreeslik bloated sodat als seer gevoel het en my arms was sommer lam!
En verder het dit gevoel of ek regtig sukkel om asem te haal...

Ek voel darem nou klein klein bietjie beter maar dis nou so tight gevoel amper soos wanner jy griep of bronchitis of so het wat ek het op my bors en my kop voel of dit wil bars

Skuus dis so mememe hierdie post - ek kan niks onthou wat ek gelees het nie!
Hoop dit gan goed met almal hier darem?? :) :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account