× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #146815 by Goggatjies
Ella - baie interresant.
Ek het ook jou emails gekry, sal dit print en daarna kyk - baie dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146771 by ella~bella
Julle, ek moet dit nou eers met julle deel. Ek weet nie of ek aan grashalms gryp nie, maar na 2 failed IVF's dink 'n mens se kop anders.

Ek het op 'n paar forums afgekom waar mense deur klomp onsuksesvolle IVF's gegaan het. En toe die keer wat hulle swanger geraak het, het hulle intralipids gebruik. Dit is in 'n drip vorm wat se hoof bestandeel soy bean oil is.

Hulle gebruik dit vir vrouens wat immunestelsel issues het, wat die NK cells vlakke hoog is. Dit moet 'n mens voor toets.

So aangesien my FS se ek het perfekte siklusse en dat daar niks fout is met embryos nie, voel ek dalk moet ons hierdie toetste doen wat dalk kan help met die hegting van die embryo aan my uterus se wand.

Blykbaar reageer die NK cells om die embryo te verwerp aangesien dit die embryo as "alien" sel aanskou.

Dog dis interessant en iets om te deel.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146769 by Lia
Ok, ek groet nou regtig, het al minimaal gedoen vanoggend.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146767 by Lia
Skies man, het so bietjie laat geclick, maar ek stem saam jou. Jy wil nie onnodige stres op jou special cargo sit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146764 by ella~bella
Dassie, ek kan nie glo die tyd het so vinnig verby gevlieg nie! Ek kan dink dat jy nie meer kan wag nie! Wow, 3kgs is 'n lekker gewig!

Anje, ek hoor wat jy se, maar dan gaan ek al klaar vir FET gegaan het (ek gaan mos in April), so dan sal ek klaar swanger wees! Maar ek sal vanaand met ML praat. Dink dis ekstra geld uitgee wat ons dalk moet terug sit waar ons dit gekry het.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146762 by Lia
Ella, o gits, nee ek stem as julle die FET gaan doen, moet jy dalk liefs bly in SA en rustig verkeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146760 by Lia
Ella, dink klink baie goed en positief !! Maar miskien moet jy saam Portugal toe, daar gebeur dalk net 'n baie klein groot wonderwerk. Toemaar ek is net so onhandig, kan omtrent net 'n knoop aanwerk as ek moet. My bediende se naaldwerk is beter as myne (Sy werk soms die yorkies se speelgoed aanmekaar as daar 'n gaatjie kom).

Dassie, ek is so bly dit gaan goed met julle, jou mannetjie het 'n goeie gewig dan. Wil jy nie vir ons 'n preggy belly pic opsit nie asb......

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account