× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #146742 by Dassie
Hi julle

Ja nog so 2 wekies oor, maar voel of ek regtig nie meer kan wag nie lol... Ek is so bored by die huis. Ek en my man wil nou net ons seuntjie ontmoet.

Alles gaan goed met ons dankie. Hy weeg al klaar oor 3kg!

Geluk aan al die nuwe preggy dames en voorspoed aan die TTC girls. Bid vir julle!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146732 by ella~bella
Ek hoop regtig dat ek einde Maart dit sou bereik het..... WANT ek het vanoggend gehoor ek gaan April weer Kaap toe! Ek moet van 18 April tot 3 Mei gaan werk, maar ek dink ek gaan sommer die eerste week in April en dalk nog 'n week langer bly in Mei. Dan kan ek vir die FET gaan.

ML moet Portugal toe gaan vir werk die eerste week in Mei, ons het beplan dat ek saam, maar ek dink ek moet liefs in die Kaap wees!

Ek sal maak bietjie kyk of daar naaldwerk klasse hier by ons is.... ek is baie onhandig, knoei vreeslik!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146723 by Lia
Slakkie, you go girl !!!! Jy klink al klaar meer positief !!!

Tata girls, ek sien nou eers hoe laat dit is, het baie om te doen vandag, gaan gou op die ander thread opvang en dan werk werk werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146722 by Lia
Ag nee wat Ella 15kgs is niks, ek gaan 'n raaiskkoot vat en se as jy by jou dieet en jou oefeninge hou dan is jy oor 3 maande, maks 4 maande by jou doelgewig, wat beteken, jy kan teen Junie al swanger wees. Goeie vooruitsigte !! Of is ek nou te optimisties.

Hehe, jou ma wil seker vir jou iets se as sy vir jou 'n naaldwerk sker gekoop het. Miskien moet jy die klasse begin loop voor jy swanger raak :)

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146707 by ella~bella
Yeah Slakkie! Goeie attitude!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146703 by ella~bella
Ag dankie Anje, jy laat my sommer baie beter voel, maar ongelukkig is die reality dat ek moet 15 kg verloor.

Ek wil ook graag 'n naaldwerk kursus doen. Ek het my ouma se masjien gewerk, en dit is so grand, dit kan amper koffie ook maak! Maar dit help nie die operator ken nie van nie! Ek het ewe 'n naaldwerk sker gekry by my ma vir kersfees... een wat linkshadiges kan gebruik, want ek is links.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #146702 by Slakkie
Goeiemore almal!!!!!

Anje jy moet bietjie vir ons 'n phodie kom post!

Ella - Sterkte met die oefening dis erg om eers aan die gang te kom maar as mens eers begin dan word dit elke dag minder erg. Ek het in Desember begin maar vat dit nou maar rustig by die gym aangesien ons IUI.

Anyways nou nou is dit ek en my spuit at least kry ek 'n steek vir die dag :woohoo: :woohoo: Ek moes net! Effe vuil grappie!!!

Dink ek gaan Paisley se voorbeeld volg en vandag 7dae preggy wees! Positive thinking!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account