× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #145638 by Lia
Oooooooooh Ankies, hier sit ek op hete kole na jou sms want ek kan nie in log nie en ek weet hier moet dus nuus wees, nie gedink dis jy nie, want jy het gese jy was op CD1. Wat 'n wonderlike verrassing, ek kan dit nie glo nie, dis absolute wonderlike nuus, ek is so bly vir jou !!!! Whooooohoooooo, al daardie gewigsverlies was toe die moeite werd. Ek kan my net in dink hoe jy voel. Wat se ml? Wanneer gaan jy bloed toets? Ek is nou super opgewonde vir jou part. Onthou nou om solank jou eerste preggy belly phodie te neem. PS: Sept is 'n goeie maand vir 'n due date.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145633 by Cornel
Shame! Ag ek wens jou 'n gesonde en geseende swangerskap toe!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145632 by Goggatjies
Manlief kon nie glo toe ek vir hom se nie, hy maak seker ek is seker.
Ek se toe vir hom ek sal nie vir hom se as ek nie is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145630 by Cornel
Ankies ek is saam met jou in die kopseer waentjie vandag!

Wat se dh?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145626 by Goggatjies
Dankie julle
Ek is so opgewonde, dit is ongelooflik.

Ek gaan nie gaan vir bloed toetse. Ek dink nie dit is nodig nie.

Ek sit net met 'n helse kopseer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145618 by Nelria
whoop whoooooooooooooooooooop go ankia so so bitter bly vir jou wow mummy geluk en hoop alles verloop smooth easy en perfek aug baby lekker mis jy die winter oooooooh toe ek jou laas gesien het was jy al prego

xxx

julle ander ek mis julle en sal wee later incheck

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145612 by sexy~hexy
AAAAAAAAANNNNNNNNKKKKKKKIIIIIIIAAAAAAAAAAAAA :) :) :)

AAAAAAAAAAH ek gil sommer van blydskap.

Geluk vriendin!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account