× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #145223 by Cornel
Sjoe Ankies!!!!!!!!!!!!!!!!!

Jy lyk baie gesond en PRAGTIG!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago - 15 years 8 months ago #145221 by Goggatjies
en hierdie een op Kersdag
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145216 by Goggatjies
marie hiedie foto is julie geneem
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145215 by Cornel
Hi marie.

Baie dankie!

Jong ons beplan om weer Margate toe te gaan,maar dan aan die anderkant is ek ook lus om bietjie Balito toe te gaan.........
Ek kan 'n plekke by Margate kry....Seagull,maar nou kyk ek eers gou by Balito wat is daar. Ek wil nie te ver van die see af wees nie.(wil nie ry strand toe nie) En dan moet ek kyk dat as ons iewers 'n huisie kry dat dit op die grond is,my pa moet nog gaan vir jeupvervanging.........so ons moet maar kyk dat daar nie baie trappies ens is nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145214 by Ansa_S
More almal.

Het julle gemis. Voel vreemd met die skool wat vandag begin en ek hoef nie terug te gaan nie.

Ek gaan nie eers probeer opvang nie, het laas op hoogte gebly met L se swangerskap.

Ankia ek weet dis jou jaar om weer te begin TTC. Hexy vasbyt vriendin. Dokters het altyd vir my ma na 'n miskraam gese dit kan van 6 tot 12 maande vat voor jou lyf weer normaal is om swanger te raak.

Anje en Marie, sjoe die tyd vlieg!

AFM: Gaan soooo goed, het regtig geen klagtes nie, dis een besige seuntjie hier binne sy mamma! Is glad nie skaam om te skop nie, dink hy het gisteraand gehik, voel soos sulke fyn skoppies maar presies ewe ver uitmekaar uit vir 'n hele rukkie. En dis nie waar sy voetjies my gewoonlik skop nie. MJ het saterdagoggend toe ek agter manlief le my my maag teen sy rug sy pappa een helse skop gegee!!!! Was te dierbaar!

Moet begin beplan aan babakamer maar my idees verander elke dag! En raak nou benoud want 3 maande is nie meer lank nie.

Sien gynea 24ste en my 4D 'n maand later op 31 weke 24 Feb.

Hey COrnellie wanner gaan jy see toe?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145209 by marie r
Hexy, jy’s nie die 1ste een wat vir my sê dat hulle my gesms het en ek dit nie gekry het nie. Sorry, jong. Ai, my hart bloei nogsteeds vir jou en dit is seker nie maklik met al die babatjies wat nou gebore word nie.
Julle foto’s is STUNNING! Ek sien julle ttc weer, sterkte en hopenlik een van die dae het jy daardie BFP.

Anje, ek sal vir jou my lysie mail. Moet net alles mooi saamstel. Jong ek weet nie oor die belly foto’s nie. Voel huge! Sjoe Anje, ek kan nie glo dat jy al so ver is nie. Een van die die is Lianey hier. (O ja, voor ek vergeet. Dit is ‘n baie mooi naam)

Ankia, jippee ek sien julle ttc weer. Ek’s seker dat jy defnitief een van die dae daardie BFP gaan kry. Sjoe ek sien jy’t 25kg’s verloor. Sit bietjie vir ons ‘n before en after foto op.
Tienka, geluk met die gewigsverlies. Ek sal môre weer ‘n update kom gee oor wat dr sê. Kan nie glo dat hy al 6 maande was nie. Dit is erg as ‘n mens die babagoed so een vir een begin wegpak, veral as jy weet jy gaan dit nie weer gebruik nie.

Cornel, geluk met jou gewigsverlies. You GO GIRL! Waarheen gaan julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145190 by Cornel
Goeie more dames!

Bly om te sien dit gaan goed met almal!

Hier gaan dit goed......was net gister wat ek bietjie "anders" gevoel het,toe ry ek maar na 2 saam dh werk toe..........

Ons het darem nou ons vaste datums van see toe gaan......Is lekker oor my verjaarsdag by die see!! :woohoo:

Het vanoggend weer bietjie gaan gym,so ons sal maar sien hoe gaan dit aan,moet darem my lyfie in shape kry voor ons see vakansie :huh:

Hexy,jou fototjies is pragtig!

Lekker dag vir julle almal! :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account