× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #145412 by Laliek
Ons betaal huidiglik R180 per dag - dis baie duur maar dis vir my beter, alles in Jhb is in elk geval verdomp duur ;-) As jy nou meer as een keer 'n week gebruik dan word dit al hoe goedkoper per dag darem!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145411 by sexy~hexy
Wat betaal jy dan vir so 'n diens Lalie? Wens hier was so iets, maar ja, klein dorpie, mense vat eerder iemand van die straat af as wat hulle moet nog worry oor kontrakte ens ens.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145408 by Laliek
Ai Hexy. Ek verpes dit om so deur baie OC's te gaan. Elke keer moet 'n mens weer alles verduidelik en dis nie lekker om vreemde mense in die huis te he nie.

Ek het nou maar 'n maatskappy begin gebruik wat vir jou Oc's stuur elke week. Dit werk BAIE beter uit want dan hoef ek nie met die admin te deal nie - bietjie duurder maar beter. Ek sal my een keer 'n week seker moet op move na ten minste 2 / 3 keer 'n week as babatjie eers hier is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145400 by sexy~hexy
Ja nee ek sien so Lalie.

My OC het byvoorbaat sommer laat weet sy daag nie op nie, so ek gaan nou maar ALWEER kyk vir 'n ander een :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145398 by Laliek
Ankies jy lyk pragtig!!! Well done!

Slakster - ek hou baie baie baie styf duime vas vir daai IUI en dat dit sommer eerste keer werk!! Oom Strikdas se spreekkamer se lig is die lucky charm ;-)

Hallooo res van mense

Dis baie stil hier vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145394 by Ansa_S
Hallo Morgan!

Sjoe Carli word so gou groot!

MJ word vernoem na my skoonpa. Dit staan vir Mathys Johannes.

Slakkie ek hou duim vas vir jou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #145346 by Morgan
Hello almal!!

Ankia wow jy lyk stunning!!

Ansa so bly dit gaan goed met julle, wou laas nog vra waarvoor staan MJ?

Slakkie baie sterkte vir die IUI, hou baie styf duim vas vir jou!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account