× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144884 by Strik*kie
Sjoe lyk my almal gaan vroeg naweek hou, hmmmmmm ek wonder wat is die kans dat ek ook vroeg kan wegglip :lol:

Tata Cornel, sal jou op fb op hoogte hou as ek iets hoor of sien van die vloed.

Tienka, welgedaan jong, ek moet ook weer begin, maar die moed ontbreek :blush: ek het 1 verloor en moet nog so 5 om te gaan, dan is ek waar ek wil wees, dh dink ek moet net die spiere fermer kry haha.

Was gou vir reflex, ek is nou so moeg kry nie my oegies oopgehou nie, sy het sommer vir my fertility diet ook gegee om na te kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144882 by Tienka
Jip Cornel, dis hoog tyd!!!

Geniet jou naweek :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144874 by Cornel
Ahhhh Tienka,sien daar gebeur darem iets met die gewig,Baie geluk! Elke bietjie help!

Julle moet almal 'n heerlike naweek he!
Ons gesels weer maandag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144834 by Tienka
Tatta Anje en Lalie, geniet die naweek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144830 by Laliek
Ek gaan ook nou 1uur af!

Lekker naweek julle almal!

Chat weer Maandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144823 by Lia
Karin, koop ‘n groot genoeg opblaas swembad dat jy ook sommer kan in klim.

Haha Lalie vir die wyn en Slakkie hoop jy het daai laaste glas geniet, want jy gaan vir ‘n laaang tyd dit nie weer kan doen nie.

Ja Hexy ek stem, post bietjie jou hairdo.

Tx Tienka

Wow Ankies, dis ‘n stunning huis met ‘n lieflike tuin !! Ek hoop hulle aanvaar julle aanbod.

Julle moet ‘n heerlike middag he, ek maak gou my werk klaar en dan ry ek.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144808 by Cornel
Baie dankie strikkie!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account