Hi Almal,
Hoe gaan dit? Shoe maar dit is erg still hierso????
Ek is bly dit gaan goed met all die preggie faries
zettie ek kan ook nie glo teid het so gevlieg nie en die salior idee is baie oulik.
Jooste darem nie meer lank nie dan is dit jou volgende scan ek sien baie uit vir jou om almal te kan vertell dit gaan wonderlik wees
Snoekie hoe gan dit daar.
Ruby het jy nou al n scan gehaad?
Zarah, ek hoop dit gaan goed
Blommie voorspoed vir more dink baie aan jou.
AFM: Hier is nie veel nuus nie. Die naweek is n lang naweek in Namibia so ek sien uit daar na ons gaan bietjie fokus om die baba kamer klaar te maak wand ons moet nog net die kot afskuur en ferf as ook die ry stoel en dan gaan ons kyk om n changing station te koop en dan is die meeste klaar en is ons dan eers vir nou klaar gekoop. Dit raak darem nou ook bietjie warmer hier en ek sien uit na die sommer soos ek al genoem het is ek nie n winter mens nie.
My jonger sussie het ook die week van die Kaap af terug getrek en het vandag met haar nuwe werk begin hierso. Ek is al te bly dat sy nou in hier is so dat ek darem een van my sisters hier naby my het ons gaan te lekker kuier

WEk hou my erg besig en ek sien uit da na om die maand agter die rug tekry sodat dinge weer kan terug keer na normaal but then again dan begin DH se besige seisoen en werk hy homself weer oor n mik
Verder hoop ek dit gaan goed met almal and dat julle julsef oppas