× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #227689 by Snoekie
More Dames,
Hoop dit gaan goed met almal.

Sjoe maar dit is omtrent stil hierso...

Ek pop net gou in om vir julle my "Amper Preggy Belly" foto op te kom sit.
Het dit Gister aand geneem. Ek is more 19weke.

Jooste,
Ek hoop regtig jy is reg en dat ek binne kort POP.
Ek dink ook dit is sooo spesiaal om die nuus met groot ouers te deel.
Ek gaan 31 Augustus vir ons volgende scan. En dan ry ons die volgende dag vir twee weke met vakansie! Ek is Super opgewonde om net kwaliteit tyd saam met my man en ons families te spandeer.
En natuurlik om my broer, sy vrou en hulle ses maande oue baba'tjie van Kanada af te sien. Dit sal ook die eerste keer wees wat ons vir Bella ontmoet. Ons gaan vir 'n week saam met my familie see toe. en dan is ons vir 'n week saam met manlief se familie. Dit dit gaan alles baie lekker wees.

Hoop julle het 'n wonderlike Daggie verder.



Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227656 by zettie
Hallo julle hoop julle almal lekker naweek gehad.

Jooste ja dit is baie lekker om die oumas en oupas tevertel.

Ek kan nie glo ek is al 13 weke vandag nie tyd het regtig gevlieg.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227648 by joo~ste
Ruby / Zettie
Oulike tema!

Snoekie
Ek kan nie wag as jy amptelik rapporteer dat jy offisieel die eerste waardige skop gevoel het nie! Daardie fladderinkies is verseker kleinding....!

Ek het so baie al gehoor van vrouens wat skielik hier na week 20 -22 begin uitpop en dan kry hulle nie meer hulle magies ingetrek nie! Ek kan nie wag vir daardie oomblik nie. Dit is mos asof ons vrouens altyd en ewig ons mae intrek. Dink nou net...vir 'n rukkie...gaan 'n mens jou pens lekker kan uitstoot en niemand gaan dink jy's vet nie!! Hoowhooo!!! Ek sien so uit daarna!

AFM
Nie veel nuus nie. Defintief meer moeg as gewoonlik en voel effe mislik in die oggende en laat namiddae/vroee aand. Moet gereeld gaan piepie, maar verder is ek tiptop. Beplan om die 30ste te gaan vir volgende scan (op so 11 en half weke) en sal dan ook daardie aand die nuus vir die eerste keer met familie en vriende deel. Ons is nogals opgewonde om ons ouers se reaksie te sien as ons hulle vertel!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227612 by Snoekie
Ruby,
Daai baby shower foto's is soooo mooi. baie oulike idee gewees.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227611 by Snoekie
Hi Dames,

Zettie,
Daai Tema klink pragtig. Met die rooi en die blou. Ek het baie oulike foto van so iets gesien op die net, sal sien of ek dit kan opspoor en dit dan try post!

Jooste,
Ek sal foto kom post van my "amper boepie" Ek wys nognie eintlik nie. Ek is VREESLIK jaloers op die ander vrouens wat al almal lekker wys.
Die kwilt behoort die naweek klaar gemaak te word dan sal julle kan sien hoe dit uit gekom het. Ek self was ook nie baie groot op die naald en garing ding nie... Dit het alles begin as poging van my kant af om met my skoonma te connect. So toe vra ek haar om my te leer kerspit werk te doen en om te hekel. En nou geniet ek dit noggal baie! en ek en skoonma het iets om oor te gesels; wat 'n bonus!
So ver die bewegings betref: Ek het nog nie regtig iets gevoel nie. Net daai effense gevoel waar mens nie seker is of dit die baba is of net jou konstitussie is wat om gekrap is nie, maar ek dink dit is die babatjie.
Ek self kan ook nie meer wag om daai defnitiewe bewegings te voel nie.

Hopeful,
Hoe het dit toe gegaan met die house hunting, het julle iets nice gesien?
En het jy toe al iets terug gehoor van die maatskaplike werkster?

Hoop almal het "n wonderlikke daggie en selfs 'n beter naweek!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227609 by CheriseF
Hallo almal :heart:

Zettie, 'n vriendin van my het daai tema gehad.. dit was super cute. Haar baby shower se tema was ook dit - ek het foto'tjies aangeheg.

Ek is bly die simptome is min :lol: dis tog beter as om oor die toilet bak te hang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #227607 by zettie
Wil gou hoor wat dink julle van `n Sailor's tema vir seuntjie baba kamer. Soos bootjies en lighuisies en so aan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account