× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144482 by joo~ste
Strikkie:
Ek voel darem beter as daar nog mense by die werk is...ek het myself so bitterlik jammer vanoggend gekry. :(

Cornel:
Ek kan al jou bewegings alte lekker volg met jou tickers. Klink of jou gewigsverlies en jou vakansie vooruitsigte ewe glad verloop! Ek sien jy gebruik nou vb-pilletjies? Waarom dan so? OF....dalk is dit 'n simpel vraag....die dokters daar by julle is seker nie te waffers nie?

AFM:
Ek sal so in Feb/Mrt maand se kant weer by my FS uitkom en dan sal ons begin met die Femara. So gretig as wat ek was om onmiddelik swanger te word....so rustig is ek nou daaroor en het ek en my man besluit om so bietjie van 'n ruskansie te vat.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144475 by Cornel
Ek is terug,vriendin gaan gou die dogtertjie na 'n dokter toe vat in Kakanda ~ so 15 min se ry van ons af.....

Jooste,ek is nogsteeds in di Congo! Ugrh!!!!!!
Gaan darem Maart weer huis toe.

(dit reen nou so fyntjies hier........) ~ die bed en die storieboek roep my!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144474 by Strik*kie
Tata Cornel, sterkte!!

Jooste, ek is by werk :( :lol: en dit gaan net so aan en af dol hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144473 by joo~ste
Ai...wat 'n dag! Regtig soos 'n blou Maandag! Laat my wens ek was nooit weg gewees nie. Ek wou so graag vanmiddag bietjie met almal chat en nou gaan dit so dol.

Is almal van julle weer terug by die werk...of moomie julle van die huis af?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144464 by Cornel
Dames ek gaan groet!
Gaan gou vriendinnetjie help (probeer) haar dogtertjie huil vreeslik van oorpyn!

Lekker middag julle!
Ons gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144448 by Tienka
Genade maar julle chat 'n storm los :laugh:

Hallo vir almal wat ek noggie vandag 'gesien' het nie.

Anje, ai toggie doll, ek hoop dinge werk vir julle uit sodat jy jou volle kraamverlof kan geniet!!!!!! Laat weet as ons met ietsie kan help!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144434 by Feetjie
Hallo Girls

Baie voorspoedige jaar vir jul almal!!!
Hoop dat elkeen van julle se wensies hierdie jaar bewaarheid sal word.

:laugh: :cheer: B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account