× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #142855 by Liz
Whoop whoop! Klink my ons maak nou 17:00 toe vanaand, so ek sal weer more met julle gesels! Yay, 'n halfuur vroeer loop is 'n absolute bargain!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142854 by Liz
Ai ja, mens kan hulle seker nie kwalik neem as hulle nie weet wat dit is nie, hulle "field of expertise" is ook net so groot. Is dit hoekom jy nie daar wil baba kry nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142853 by Cornel
Liz die dokters werk hier maar meer en deel net met malaria,tifoied koors ens......

Glo nie hulle ken regtig van kindersiektes nie...........

Ek het so hele rukkie terug vreeslik ov pyn/krampe gehad en hulle kon ook nie vir my se wat my makeer nie.Ek het maar op die ou einde my gynie in die SA gebel........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142851 by Liz
Eet nou lekker peanuts, yummy!

Ai Cornel! Hoe kan die dokters nie weet wat grommets is nie???? Dis darem nie aan nie! Sjoe, gelukkig is dit net middeloorontsteking....dis nou as dit die regte diagnose is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142847 by Cornel
Tienka en Liz,julle is nie alleen nie! Ek wil ook vandag net eet eet eet.....maar het myself belowe van Maandag af is dit weer ek en die gym!!!!!!!!!!

Die kleintjie het darem toe net middeloor ontsteking,maar die drs hier weet nie eers wat grommets is nie!!!!!!!!!!!!!!!!KAN JULLE DIT GLO!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142844 by Liz
Toemaar Tienka, dis amper 'n nuwe jaar vir nuwe dinge, dan pak ons hom aan. Ek het self 'n paar kg's wat oorbodig is.....

Jou baba is die pragtigste dingetjie!!!!! Daai dummy's is die beste! Ek het lanklaas van dit gesien, waar koop jy dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142842 by Tienka
Liz, ek raak so vies vir myself, ek het 20kg om te verloor en dan vreet ek als wat in sig is - blegh :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account