× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #142648 by Goggatjies
Cornel, jy moet lekker in jou bed le - huh ek wens ek kon dit doen
Ek sit nog hier tot die 31ste, behalwe as my baas baie gaaf is, maar ek dink nie ek sal vroeer kan loop nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142647 by Cornel
Dames,
ek gaan nou eers weer bietjie daar onder die duvet inklim.......gaan sommer le en tv kyk of lees......

Vir die wat ek dalk mis......

Julle moet almla 'n heerlike aandjie he.........
Wie gaan nog hier wees tot die 31ste?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142645 by Cornel
Hlise,Ek is MAL oor jou dogtertjie se naam!!!!!!!!!! Dit kan mooi by my dogtertjie (eendag) ook pas......My ma se naam is Kitta en my skoonma is Dalien - Da ni ka..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142643 by Cornel
Hi Hlise,
Ek gaan Oktober 2011 permanent terug (wil so bietjie aan my huis gaan werk) en dan November 2011 maak dh hier klaar.

Ons en my skoonouers het elk een 'n plot so 12km buite Bloemhof,my ouers bly in Bloemhof in die dorp.

Ja,asb! Dit sal baie help...! Klerksdorp is net soveel nader aan Bloemhof,toe het 'n familielid my aanbeveel om vir Dr Chris Venter te gaan sien.

O ja! Baie geluk met die prinsessie wat oppad is..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142641 by Goggatjies
Wat is fout Hlise
Baie geluk met team Pienk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142640 by Tienka
Ja toe Strik, los biekie vir Dr Google, partykeer praat hy sommer snert :laugh:

Kyk hulle kan omtrent afskeep, hulle raak te maklik mak!!

Hlise, jou tickers lyk nou beter :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142639 by Goggatjies
Dit is lekker sonder 'n oc nie, maar gelukkig het my ma nog een, so sy stryk en was darem, maar ek kan nie die oc en die creche bekostig nie, net te duur

Tienks so bly jou kids kon vir jou kom kuier het
William was ook net-nou hier vir so rukkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account