× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142637 by Hlise
Having a bad day here.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142636 by Strik*kie
LOL ek het nou die google bladsy toegemaak, net die een is nou oop ;) :lol:

Tienka, kan glo daai lyfie maak als sommer beter.
Ek het ook vir myne gese in die nuwejaar sal sy lysies kry vir elke week, want wraggies hulle skeep af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142635 by Hlise
Kyk of ticker nou werk...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142634 by Tienka
Hallo Hlise, baie geluk met die pienke!!!! Ek het ook gewonder wat met jou tickers aangaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142633 by Tienka
Strik, ek stem saam Ankia, jy kry dalk 'n surprise van 'n streperige kleur in die nuwe jaar - enigiets is moontlik :laugh:

Ankia, ek kannie sonder 'n oc nie, want my kids is in die middae by die huis, en ek het regtig nie die krag of tyd om nog in die aande en oor naweke huis skoon te maak nie. Sy moet aanfoeter en klaarkry, sodra die creche weer oopmaak is dit ek en sy, het 'n lys in detail opgetrek van presies wat ek wil he sy moet doen. So ons sal maar sien.

Strikkels, ja voel baie beter, Shaynie en Juan het vir my kom kuier by die kantoor! Daai vettie lyfie maak alles reg LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142632 by Hlise
iets is heavy fout met my tickers!!! Wat te dinges.. laat ek gaan inspeksie doen...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142631 by Cornel
Ai Tienka,sterkte met die oc jong! Ek het darem nog nie so iets oorgekom nie ~ hehehe het nog nooit regtig 'n vaste oc gehad nie......

Strikkie ek dink jy moet so klein bietjie vir dr Google uitlos.......jong die mannetjie kan vir jou snaakse dinge wys maak!........LETS JUST WAIT AND SEE................FXFXFXFXFX VIR JOU!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account