× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #142708 by sexy~hexy
Hi almal! Ek loer gou in van my selfoon af. Nog leka rustig by di huis, DH begin weer more te werk. As ek dit reg het is ek vandag op cd15? Ek het weer erg pyn, so ek hoop dis n goeie teken dat ek ovuleer! Het op cd10, 12, en 14 sover geBD, sal nog op cd16 n sessie inwerk LOL! Jule dames moet n bevange Ou- en Nuwejaar he en ons gesels weer Maandag dan is ek terug by die werk!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142695 by Liz
Ai toggie Tienka! :laugh: 3 Ander katte? Julle gaan julle hande vol hê, soos jy sê, hulle gaan nie impressed wees nie! En dan kry jou Dh nog 'n katjie, al "hou" hy nie van hulle nie..... :laugh:

Ja jong, as jy nie mooi is nie, moet jy slim wees, ek sien die baas hou die diensregister dop, maar as iemand bel, sê ek net ons is vol, ons kan hom eers in die nuwejaar help, hahaha!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142692 by Tienka
Lekker skelm Liz!! mens moet slim wees :laugh:

Ons ander 3 katte gaan gald nie impressed wees nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142691 by Liz
Ag cute Tienka, ja kom sit bietjie foto's op! Geniet jul nuwe "baba"!

Ankia, ek hou ook duim vas dat jy bietjie vroeer kan loop, die kampery klink al te lekker.

Ek het maar min diensbesprekings ingevat vir Vrydag (lekker skelm), so as die werk op is kan ons ook hopelik vroeg huis toe.

Strikkie, dis van al die inspanning en stres wat jy hoofpyn het, hoop jy voel gou beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142687 by Tienka
Tarra Ankia, lekker aand vir jou!!

Julle, ek is stomgeslaan. My man het 'n katjie gekoop, my dogter se dis 'n siamees kruis - kan dit nie glo nie, hy 'haat' kamtig katte LOL

So nou het ons 'n nuwe baba kietie, sal more foto kom post :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142685 by Strik*kie
Ankies, hoop julle kry vroeg af!!!! Klink lekker.

Ek gaan ook groet, ek het massiewe kopseer aan my, dink gaan nou net bietjie huistoe (gelukkig slaap ek saam die baas) en bietjie op bed le!!

Tata almal lekker aandjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142682 by Goggatjies
Dankie Tienks

Ek gaan groet vir die aand, en dan praat ons weer More

Baai

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account