× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #142776 by Goggatjies
Ons het honde, en hulle het geblaf, dit is ook hoekom ek soontoe geloop het, net om te sien hoekom die honde blaf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142774 by Tienka
Ag shame Ankia, ek kan dink dat sy gerattle was. Ons bly in tronke om die bleddie goed te probeer uithou!! Het hulle of julle honde?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142765 by Tienka
Hierso is Coco-Mew - ek en Danielle wou haar Coco noem en Juan wou Mew, so toe sit ons die 2 bymekaar :laugh:





Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142761 by Goggatjies
Sussie is bietjie geskok, maar sy het darem by ons oorgeslaap gisteraand, maar soos die polisie se, hulle was agter die kar aan en nie agter die inhoud van die huis nie, maar sy was altyd paranoid, nou gaan sy erger wees.

Nou is ek ook paranoid, sluit die deur en tralie hek as ons in die huis is, ek is vrek bang, so ons gaan nie meer kamp nie, ons gaan nie my suster alleen daar los nie.
So dit maak ook nie meer saak of ek more voldag of nie werk nie
Gaan net rustig by die huis wees en braai, en dan Saterdag sal ons net vir die dag na my ma-hulle toe gaan, dit is darem nie te ver om te ry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142760 by Tienka
OMW Ankia, is jou suster ok? Die bleddie goed maak nes hulle wil EN kom weg daarmee!!

Dis ook glad nie lekker om op kantoor te wees nie, gelukkig het ek darem geselskap vandag en more net halfdag :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142757 by Goggatjies
Goeie More

Nog 'n dag op kantoor, nie lekker nie
Tienks, yeah vir nuwe katjie, kan nie wag vir foto nie

My suster was gister betrokke in 'n armed robbery in haar driveway
Drie ouens het deur die hek gekom toe dit besig was om toe te maak, hulle wou die kar he wat daar ingetrek het
Hulle kon nie die kar vat nie, hulle het nie geweet hoe om dit weer gestart te kry nie, so toe vat hulle net die beursies en handsakke wat hulle in die kar kon kry

Ons bly langs my suster, so ek het kar remme gehoor, en gedog iets is nie reg nie, as ek op ons swembad se trappe staan dan kan ek in haar voor tuin sien, ek het toe gesien wat gebeur, ek gryp vir William en hardloop in die huis in en bel dadelik flying squad, ons polisie stasie en beagle watch. Die polisie was binne minute daar, maar die ouens het reeds weg gekom, net met geld en selfone

Eers later se hulle vir my, hoekom druk ek nie net die panic button nie, ek het nie eers daaraan gedink nie.

So ja ons het 'n opwindende aand gehad

Strik, kan nie wag om te sien wat jou chart doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #142752 by Tienka
More almal, ons nuwe kietie is te cute, ek sal nou-nou 'n foto kom opsit. Die 2 oudste katte (wyfies) is glad nie gepla met die nuweling nie, maar die jongste (mannetjie) is bang vir haar. Die klein hondjies is geniepsig en die grotes is ook nie veel gepla nie, so oor 'n week het ons harmonie :laugh:

Liz, as ek my sin kon kry en as ek RYK was sou ek 'n rescue centre begin het, ek is MAL oor diere en daar is altyd nog plek vir 1 LOL. Ek glo kids moet saam met diere grootword sodat hulle respek kan leer.

Hallo Hexy, jy op cd 16 volgens jou ticker. Go girl!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account