× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #138728 by Mommy2Monster
aaaaaaa geluk lalie!!!!! mag dit 'n fab 8+ maandjies vir jou wees! so jy gaan 'n aug 2011 mammie wees (ek was aug 2010)!

julle ek het vandag presies 'n jaar terug uitgevind ek is swanger (ek was 9 dpo) en gister was my klein wonderwerk mannetjie 4 maande oud! die tyd vlieg so gou. ek wens hy kan altyd klein bly!

julle die maand wat ek my BFP gekry het was die simptome ook soos pais s'n...en as ek reg kan onthou was skapie s'n ook so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138708 by Laliek
Hi julle!

Hoop dit gaan goed!?

Eerstens wil ek net se sooo baie dankie vir almal se geluk wense en ondersteuning! Waardeer dit rerig soo baie.
Jammer ek kom post nou eers hier,was Vrydag hele dag op my foon en kon net inlog op TTC thread. Ek wou graag nuus hier kom post het ook maar my kop was natuurlik GLAD nie duidelik nie!

Ons telling Vrydag was 55.9 en DR Pentz het gese ek moet vandag weer gaan vir opvolg en my telling het meer as verdubbel dis nou 194.2! Dr Pentz is baie happy dat dit so mooi verdubbel het. Ek bel hom more oggend om ons eerste scan te book! Ek is sooo opgewonde!

Ek glo vas baba is hier om te bly,ek voel baie rustig oor die swangerskap. My man en ouers is sooo excited,my ma en pa het gister al gaan pryse kyk vir baba goed tot! Hulle is tog so bly shame.

Dit voel nog bietjie onwerklik maar ek is so dankbaar en alle eer aan God vir ons klein wonderwerkie! Dit was nou maar net die regte tyd,Sy tyd ;-)

Weereens dankie vir al die congrats! Ons ry Vrydag aand op vakansie so ek sal probeer om in te log meer so deur die week!

Lekker week almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138498 by Tienka
Strik, jy en Ella en Jooste en Klippie kan maar almal nader aan die ry begin staan!!!! Daa moet nog wees wat ttc??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138491 by Strik*kie
Hehehehe Tienka, :lol: ja wel nou wonder ons wie sal nou vir Lalie opvolg? Ons thread is ontrent nou morsdood, al die ttc'ers is klaar pgies. ;) Behalwe die wat wil ttc vir # nxt ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138487 by Tienka
Hallo Klipstertjie, jy moet die troue geniet!!!

Pais het die vorige droogte gebreek en nou het Lalie die droogte gebreek, brace yourselves!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138486 by Strik*kie
Klippie, jip ons hoop so maar gaan nie my hoop daarop sit nie lol

Ons het ook troue aan more, so ons gaan saam partiekie hou :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138484 by klippie
Girls, ek gaan nog so 10 minute op wees, dan moet ek ry. Ons het 'n troue aan die naweek, so ek moet gou-gou geskenkpapier of sakkies soek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account