Hallo Maart mammas!
Jooste al enige definitiewe bewegintjies?
Chumm, ek het nou seker vir 5 minute gesit en kyk of ek kan uitfigure hoe om 'n profile picture te verander...en ek het geen idee nie. Ek gaan vir die administrator 'n mail stuur want ek is seker dit is 'n fout op die website. In die 'Help' tab onder 'Chaning your profile picture' sê hulle daar moet 'n opsie wees vir 'Update profile picture' en daar is nie.
Angelique, geluk met die seuntjie se opkomende verjaarsdag.

4 jaar is 'n lekker groot gaping tussen jou twee seuntjies. Ek is nie goed met party planning idees en so nie...miskien kan joy oulike 'themed' cupcakes bestel en elkeen in 'n boksie sit vir elke een in sy klassie. Watse sport hou hy van op die stadium? Doen miskien iets in daai lyn?
Laat weet ons hoe gaan jou scan!
AFM
Sukkel met moegheid en diaree. Enige iemand anders ook enige so iets? Hierdie swangerskap gaan deffinitief nie so seepglad soos my eerste nie....

Ek reken dit is maar net stres.

Ek laat weet julle Vrydag oggend of ons pienk of blou gaan wees!