file March 2013 Mommies to be...

13 years 10 months ago #231177 by Angelique_Cole 22/10/2008
Hello .....is there anyone here?

Wil ma net hoor hoe dit met almal gaan want julle is almal deesdae baie stil.

Gaan goed aan hierdie kant en ek moet sê ek voel stukke beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #231022 by CHmum
Dankie Angelique, jong ons is ook al deur 'n klomp name en kon nie saam op iets besluit het nie, ek't al gedink die arme kind gaan nog naamloos in die lewe kom, maar toe op 'n dag toe kry ons 'n naam waarvan ons altwee hou.

Sterkte :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230992 by Angelique_Cole 22/10/2008
CHmum

Ek hou baie van jou babbatjie se naam!

Ek en manlief kan noggie ooreenstem oor 'n naam nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230988 by CHmum
[attachment:1]C:\fakepath\23 weke scan.jpg[/attachment]
Hi julle,

Hoop dit gaan goed met almal!

Ons was gister vir ons 4D scan (23 weke). Alles lyk goed, babatjie vorder mooi, sy weeg net so oor die 500g en is omtrent 25 cm lank! maar sy lê soos die Dr. sê soos iemand in 'n sjampanje glas met haar boude onder op die bodem en die voete verby die kop! en sy't omtrent lang bene, die dr. het my maak 'gevoel' en 'gedruk' maar die meisiekind wou niks weet nie, sy't 'n willetjie van haar eie. :)
Haar naam is Savanna, dit beteken 'grass plains' en in ons geval 'grass plains of Africa' en my ma se naam was Anna dus wou ek 'n naam kies met iets 'Anna' in :heart:

Die wat nog nie beweeging voel nie, moenie worry dit sal kom ek het begin bekommerd raak en eers na 21 weke iets begin voel en glo my nou hou sy nie op nie!!! :laugh:

Lekker naweek vir almal :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230962 by Angelique_Cole 22/10/2008
More Almal

Jooste ek is blyl dat jy nou beweging voel en hou ook duimvas dat dit 'n dogtertjie vir julle gaan wees.

Ek is nou weer swanger met 'n seuntjie en hierdie keer verskil die swangerskap van die eerste een af. Met Cole het ek baie klein gedra niks in my boude of so nie maar met hierdie een het ek boude en alles :blink:

Widget bly om te hoor jy voel beter. EK moet se dat dit laaste paar dae voel ek self baie beter, nie meer so siek of so nie.

CHMUM ek en jy is so kort kort agter mekaar van ek is Saterday 22 weke. DIe tyd is nou rerig besig om te vlieg!

Nixie ek hou baie van die naam Tové. Is pragtig en die eerste keer wat ek van dit hoor. On het nog nie 'n naam gekies nie maar wil ook een hê wat "K sounding" is. Dit pas net vir my beter met ons van. Cole Claasen het perfek uitgewerk met my seuntjie so dalk iet met 'n "K: hierdie keer. Maar vir nou noem on hierdie seuntjie "Ben".

Anders is it als goed aan my kant en bly dat die somer dae darem hier is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230956 by Widget
Ag nee Jooste is hulle steeds besig met die bouery? :dry:

Ja ek het met my dogtertjie ook baie laag gedra. So kom ons hoop vir julle dat dit 'n dogtertjie is :) Kan nie wag om uit te hoor by jou wanneer babatjie hier is in Maart nie.

Hoop almal het 'n lekker naweek wat voorlê! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 10 months ago #230932 by joo~ste
Widget
Bly vir jou!
Ek is effe aan die buierige kant, maar dit is 'n kombinasie van hormone - en bou kontrakteur twak waarmee ons opgeskeep sit. :angry:

Dra jy dus nou weer laag...en met jou dogtertjie het jy ook laag gedra? Sien...alles is maar net bespiegelinge. Ek dink dit hang maar af van 'n vrou se bou en spiertonus en gewig verspreiding ens. Een van my vriendinne is nou 34 weke met 'n seuntjie. Sy dra niks "in haar boude" soos almal haar gewaarsku het sy gaan nie. Mens kan nie eens van agter af sien dat sy swanger is nie.

So...as ek met my eerste feeling moet gaan...dan dink ek dis dogtertjie. Maar...dis ook omdat ons so hard gebid het vir haar. My DH sal in die wolke wees oor 'n dogtertjie. :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account