file March 2013 Mommies to be...

13 years 11 months ago #229550 by joo~ste
Widget
Ek kan nie wag om beweging te voel nie? Voel jy elke dag beweging??

Ek dink ek moet ook 'n rocking chair aanskaf. Dit moet darem baie lekker wees as babsie eers daar is en 'n mens kan rustig sit en voed en wieg in so 'n stoel.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229520 by Widget
Jooste ek is seker jy sal een van die dae beweging voel.... :cheer:

Nixie, bly dat al jou toetse normaal terug gekom het, maar aan die ander kant is dit seker frustrerend omdat jou dokter nie kan vas stel wat presies die probleem is nie? Maar as jy sê jy voel baie beter deur die suiker uit te sny klink dit of jy die regte ding doen.

My ouers het vir my 'n rocking chair gekoop met my eerste en dit is die beste ding ooit!

Lekker reenerige weer in JHB vandag, dit is lekker, ons het dit nodig. Hoop almal het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229502 by joo~ste
Nixie
Bly om te hoor dat meeste van jou uitslae goed teruggekom het. Wat die suiker betref kan jy seker nie fout gaan om dit sover moontlik uit te sny nie. Sterkte daarmee!

Ek vermoed dat jy sekerlik binne die volgende week of wat iets gaan begin voel. Soos wat ek in my vorige post gese het...die FS het vir my gese so van 18 weke af...maar selfs so laat soos 22weke as ek nog nie voorheen swanger was nie. Jy moet kom post as jy iets voel. Ek is so opgewonde om te hoor hoe jy dit beskryf.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229498 by nixie
Hi Almal Hoe gaan dit.

Hier gaan alles goed, Skildklier uitslae was skoon so ook die yster.

Die diabates is so moeilik vir my Dr om te diagnose want my suiker is so deurmekaar.

So vir nou bly ons net heeltemal weg van suiker. Moet se ek voel al baie beter om geen suiker in te vat nie... Naarheid is baie beter.

Eks nou so 18 weke en voel nog geen beweging nie....

Het die naweek n rocking chair gekoop! baie xcited!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229490 by joo~ste
Alda
Dankie vir die naam van die kussing. Ek sal verseker vir my ook een aanskaf as ons volgende maand stad toe gaan. Het julle al op 'n naam besluit?

Widget
OOEEE!! Ek beny jou. Ek sou ook al graag ietsie wil voel. Ek het al so 2 keer "gedink" ek voel iets. Dit was elke keer in die aand as ek in die bed le en rustig raak en fokus op my maag. Maar dit was vinnig en gou verby en dan daarna voel ek niks weer nie. Ek dink eintlik ek het my net verbeel. My FS het gese dat ek seker eers van so tussen 18 - 22 weke af kan verwag om iets te voel omdat dit my 1e baba is.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229466 by Widget
Alda, baie baie geluk met julle dogtertjie!!! Jy moet lekker gaan shop :P

Ek tel die dae tot ons volgende scan, ek is net so opgewonde en nuuskierig om te weet wat ons kry! Dan kan ons ook begin name dink en alles. Ek hoop eintlik in die geheim dat dit weer 'n dogtertjie is, maar daar is geen manier om te weet nie. ;)

Ons wag ons nog om te hoor oor ons verband. Ons het die naweek gaan teels kyk maar was totaal en al oorweldig!

Verder voel ek al van Vrydag af elke dag bietjie beweging! Dit is so krieweling baie laag - net so aan die onderkant van my maag waar die babatjie nou lê. Dit is so lekker en maak alles so werklik!

Nixie, is daar enige nuus oor die diabetes en die toets resultate? Hoop jy voel darm al beter!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229426 by aldagild
Hi julle!

@Jooste, dankie vir die geluk! Ons is baie opgewonde! :lol:

Ek het nog 'n lekker aand van slaap gehad, dankie tog ek het hierdie kussing ontdek! Ek het vir jou gekyk dis die Snuggletime (brand) "Preggy roll"
Hy het ook 'n cover wat mens kan remove en was so dis goed
Ek sal dit vir almal aanbeveel ;)
Bly jou eetlus is bietjie beter. Ek dink dit sal net beter van hier af gaan!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account