file March 2013 Mommies to be...

13 years 11 months ago #229103 by Angelique_Cole 22/10/2008
Hello almal

BLy om te hoor dat dit so goed gaan met julle.

Nixie hoop jy voel beter!

En CHmum geluk met jou dogtertjie. Die photo wil nogsteed nie wys nie.

CHmum ek bly hier in die Kaap en ek moet se Mr Price het rerig die oulikste Maternity Wear and hulle het ook sulke gemaklike broekies.

Ek het al 7 kilo's verloor met hierdie swangerskap. Maar ek's ook "n "voluptuous lady" en dit was so met my 1ste swangerskaap ook. Ek lyk ook al behoorlike groot en moet se die boepie is veel groter hierdie keer as met die 1ste swangerskap.

Ek het die laaste paar dae nie so lekker gevoel nie and gister oggend to is een van my gunsteling tannie's oorlede (well she is really my grandmother's sister). So ek was heeldag huilerig en het gister met 'n geweldige hoofpyn gaan slaap.

Sal later weer chat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229078 by CHmum
[attachment:1]C:\fakepath\Pink Crocs.JPG[/attachment]
Hi, ek't vanoggend gedink ek't die crocs opgelaai, maar lyk my nie dit het gewerk nie, ek probeer gou weer!

@Nixie, jammer om te hoor jy voel so sleg, ons hou duimvas dis nie diabetes nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229071 by nixie
Hi Almal


Sjoe ek en hierdie swangerskap gaan darm deur hel!

So na 16 weke se konstant naar en goor voel het my dokter my verlede week beveel om GEEN suiker inteneem. Die eerste keer in n week wat ek suiker in geneem het was ek so siek dis nie snaaks nie, verder het ek baie erge fatigue en constant thirts en slegte smaak in mond..................al die symtome van DIABETES.

Hulle het vandag my skild klier en yster levels getoets om seker te maak dis nie dalk dit nie.

Verder het hulle voggend begin om my suiker te toets. eerste toets normaal.

Vanmiddag is 2de toets moet 5 toetse doen en dan sal ons verder begin toets. so eks op en af apteek toe vir vinger prik toetse.

So ek hoop en bid dat iemand kan uitvind wat fout is met my want ek gel nie lekker op die oomblik nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229043 by Widget
Ja is so! :laugh: Ek vergeet om hom in die aand te drink so ek drink sommer saam met die ander twee partymaal in die middae. Ek weet nie of dit die verkeerde ding is om te doen nie.... :huh: So ver ek weet help die Kalsium mens om te slaap ook, maar ek sukkel nog nie daarmee nie.

Volgende scan is eers weer die 18 Oktober - so nog 3 weke. Voel nog so laaaank! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229037 by joo~ste
Widget
Ja, ek drink ook Preg Omega Plus (was ook my FS se aanbeveling). Ek sukkel net om daardie tamaai kalsium te sluk! Vrekked dis huge! Ek het ook soos jy gehoor dat baba alles kry wat hy/sy nodig het...dis net ons wat self ons eie liggame laat lei as ons nie goed eet nie, want dan "deplete" ons al ons store en het dan tekorte teen die einde van die swangerskap.

Wanneer is jou volgende scan weer?

Chmum:
Ek wil ook die crocs sien!! :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229034 by Widget
:laugh: Alda ek het nou lekker gelag vir jou knopie wat gepop het! Bly jy voel beter. Nog net 'n week dat weet julle dalk wat julle kry!

Chumm ek onthou toe ek ook so gevoel het. Dit is nie lekker nie. Ek is seker dit kom en gaan so saam met die hormone nes jy sê.... :unsure:

Ek eet maar net soos normaal, vreeslik lief vir soetgoed (maar dit is nog net dieselfde as altyd), en geen cravings regtig nie.

Ek dink ek het nou al so 2kg opgetel vandat ek swanger geword het. Ek het gelees in Living & Loving mens moet nie stres as jy gewig verloor die eerste trimester nie en as mens nie eet nie...babatjie se nutritional needs is baie min & hy sal alles vat wat hy nodig het. Dit is soos julle sê solank mens net probeer om darm gesond te eet sodat jy ook al die nodige voedingswaarde inkry. Chumm dit is fantasties dat jy so gesond eet en al 4kg verloor het! :cheer:

Drink julle enige vitamines? Dokter het vir my gesê ek moet PregOmega Pluss drink. Ek drink ook mom2be shake. Die shake is nie vir my die lekkerste nie maar partymaal eet ek vroeg middagete by die werk & as ek by die huis is in die middae dan word ek honger en drink die shake.

Jooste het gedink dit sal darm al bietjie beter gaan nou met die eetlus...ai :S Dit is goed dat jy darm ontbyt eet! Hoop jy voel gou beter!

Ja Chumm sit asseblief vir ons 'n foto op van die crocks! Klink of jy 'n baie lekker werk het! Ek kyk altyd al die cake & sweets making programme op TLC en Food Network & dit is amazing wat die mense alles doen! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 11 months ago #229018 by aldagild
Hi julle!

Shame jong jooste,dis goor dat jy nie lekker voel nie. Ek is bly jy het 'n goeie ontbyd geeet darem!

CHmum: jy moet 'n foto van jou baby crocks/koek opsit vir ons om te sien ;-)
Wat 'n oulike idee om die nuus aan te kondig!!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account