file March 2013 Mommies to be...

14 years 1 month ago #229015 by CHmum
Dankie almal vir die mooi wense! my vriendinne sê hul dink ek's 'n dogterjie mamma :heart: nie dat ek sou omgegee het as dit anders om was nie, solank als ok is, maar dis my eerste baba en 'n mens kan tog 'n dogtertjie so mooi aantrek - popspeel!!

My boepie staan al lekker, maar ek is nou nie van die maerste om mee te begin nie! maar ek het al 4kg verloor, ja verloor vandat ek swanger is, maar dit is omdat ek minder soetgoed eet en regtig gesonder en beter eet!

@Joo~ste ek's 38, en was ook vreesbevange vir als wat kan verkeerd wees, maar ons stress onself te veel en bid en glo en als sal ok wees.

Ek het nog geen cravings nie, maar kan wel nie in die aand na 7h eet nie, en ek eet vreeslik min in die aand. Ek drink wel Ensure shake deur die dag (nie as meal replacement nie!) om te sorg dat ek al die nodige voedingswaarde inkry.

@Widget, ek's net so sensitief, huil sommer vir niks, dis seker maar die hormone!

Ek lees jul kry sulke mooi maternity klere, jul bly seker almal up Country, want hier in die Kaap is die gewone winkels se klere maar simple, ek't wel mooi goedjies by Preggeez in High Street, Tygervallei gesien, maar dis nogal duur.

Ek is 'n Cake Decorator en het hierdie baba crocs gemaak uit suikerpasta om dit op Facebook aan te kondig dat dit 'n dogtertjie is.

Lekker week vir almal, xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #229014 by joo~ste
More almal!
Hoe gaan dit vanoggend met julle en julle boepies!?

Ek het vanoggend vasgevat en 'n behoorlike ontbyt geeet. Was nogals honger (vir die eerste keer in weke). Egter....nou voel ek :sick: Sip nou maar rustig aan watertjies om beter te voel. Yuk! Ek haat dit as ek die heeltyd "burp".... :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228997 by aldagild
Ag shame jong. Ek was so tot op so week 10?
Solank jy nog al jou gesonde kos inkry al voel jy nie honger nie hoor!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228996 by joo~ste
Alda
Ek het geen eetlus. Kos proe vir my na niks en ek voel die heeltyd stamp-stamp-stamp vol!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228994 by aldagild
O julle ek het baie oulike klere gekry by Mr price se maternity section hoor!
Gaan maak 'n draai :P

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228993 by aldagild
Hi julle almal!

Ja dankie tog hierdie is so 'n korter wekie, nog nie kort genoeg nie maar nou ja, dit help darem!

Chmum, baie geluk jong! 'n dogtertjie! hoe wonderlik!
Ons gaan volgende donderdag vir die 16 weke afsprakie, ek hoop regtig ons sal dan ook die geslag kan sien!! B)

Widget, ek voel al sommer baie beter dankie. Dink maar laas week was een van daai af wekies maar dit gaan al klaar beter. Dankie dat jy vra!

Julle klomp se boepies lyk oulik hoor! Wat 'n verligting, ek dog ek is die enigeste vrou wat al wys ;) . My een gusteling broek se knoop het gister "gepop" toe ek gaan sit het toe weet ek there's no more denying it. haha

Jooste ek het my laas week geweeg en lyk darem of ek nog net so 0.4kg opgetel het, ek het baie meer verwag maar ek was noggals verlig. Glo dit sal seker een of ander tyd vinnig verander though!

Het julle enige heavy cravings al? Ek eet maar min of meer dieselfde as altyd!

<a href="lilypie.com/">lbdf.lilypie.com/lGkRp2.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Pregnancy tickers" />

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228985 by joo~ste
Hallo almal!
Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad! Dankie tog vir 'n kort wekie!!

Chmum: Geluk met span PIENK!!!! So bly vir jou dat alles goed gaan.

Widget: Ja...ek het ook nog niks gehoor nie...so ek neem ook aan dat my toetse goed is. Dit is 'n verligting, want met die dat ek so lank gesukkel het ...en al amper 36jr oud is...is ek maar bekommerd oor alles. Pragtige boepie wat jy het....of moet ek se...waar's die boepie! Jy's omtrent 'n lekr maergat! :laugh:

AFM:
Nie veel nuus nie. Vandag is 'n heerlike warm dag in ons kontrei en dit laat my sommer goed voel. Het nogsteeds nie veel van 'n eetlus nie. Het vanoggend op die skaal geklim en besef dat ek eintlik 1kg verloor het vandat ek swanger geword het. Hoe lyk julle ander se gewig?? Enigeiemand al opgetel??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account