file March 2013 Mommies to be...

13 years 9 months ago #231925 by Widget
Welkom Chandreb.

My datum is die 26ste Maart. My eerste enetjie was ook so vinnig na die pil en hierdie swangerskap was 'n groot verassing! Met my eerste het ek van die pil afgegaan en binne 4 maande swanger geraak. Na haar geboorte het ons beluit om eerder nie weer op die pil of iets te gaan nie want ons wou na 'n jaar weer probeer vir ons tweede. Ons het net kondome gebruik, maar die mannetjie moes 'tools' of iets gehad het want ons weet nou nog nie hoe waar of wanneer dit gebeur het nie. Ek het net 5 weke later 'n baie bekende naarheid gevoel, 'n toets gevat en dit was positief! Ek het 3 toetse gevat omdat ek dit net nie kon glo nie. Ek het regtig gedink my siklus is net weer bietjie omgekrap omdat ek bietjie ondergewig was en baie oefen (ek en my man en die kleintjie in haar jogger pram hardloop saam :) Dit is vreeslik lekker.)

Jooste ek kan net dink hoe moeilik dit moet wees om vir drie jaar lank te probeer met geen ruseltate nie. Dit is 'n ongelooflike wonderwerk dat julle die eerste keer met IVF swanger geword het! Dit is absoluut fantasties en ek is so vreeslik bly vir julle. :cheer: Mag ek vra of julle 'n rede kon diagnoseer vir waarom julle nie spontaan swanger geword het nie? Ek het nou die dag 'n artikel gelees oor onvrugbaarheid by mans en vrouens en dit klink my dit is steeds 'n onderwerp wat kenners stom slaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231885 by joo~ste
AL wat ek vir jou kan se is:
GELUK!
En...wees tog so baie dankbaar dat dit so vinnig vir jou gebeur het. As 'n mens probeer en probeer en dit wil nie gebeur nie - dit kan die sterkste vrou se gees totaal en al breek.

Geniet elke oomblik van jou swangerskap! :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231879 by Chandreb
:whistle: I am so happy for you.

mine was a little surprise, went off the pill, but didn't think i would fall preg so quickly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231878 by joo~ste
Ja, dit is my eerste swangerskap ook. Het baie lank gewag en hard probeer vir hierdie baba. Ons is baie opgewonde!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231877 by Chandreb
Sorry yes this is my first preg and yoursef?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231876 by Chandreb
Thats no problem i can understand afr, my hubby Afrikaans but i am very English. I dont mind reading it, but suck at typing it. :)

Where do you Stay Joo. how the weather there

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 9 months ago #231874 by joo~ste
Hi daar Chandreb!
My datum is tussen 17 - 19 Maart. Ons is baie naby aan mekaar. Ek en DH het besluit om die geslag van ons baba 'n verassing te hou en gaan nie uitvind nie.

Is dit jou eerste swangerskap??
(hoop nie jy gee om as ek in afrikaans post nie?) :P

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account