heart Mei/Junie 2015 Mammas!

10 years 4 months ago #271831 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek wil ook vir Annabel duplo kry, sy is mal daaroor (my skoonma het daarvan). 'n Treintjie een is oulik, waar het jy dit gekoop? Weet mens kry dit oral, maar waar is die beste verskeidenheid? Ek het ook gedink aan 'n babapop want ek sien my vriendinne se babas is heel intrigued met babapoppe. Dalk moet my sussies of my ma vir haar een kry.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271813 by Svdw0508
Replied by Svdw0508 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
dit noem n mense werklike pregnancy brein ek het nie eers gekyk nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271811 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
hallo SdW

Hierdie is ons groepie van verlede jaar, so ons is nie meer aktief op hom nie. Jy kan kyk op die forum is daar wel ander groepe wat nou in apr/mei/junie hul babas verwag waar hulle wel aktief gesels.

Baie sterkte met die laaste paar weke!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271809 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie dankie Irene :-).

Sy het haar eerste babapoppie by oupa en ouma gekry en dan het ons vir haar 'n duplo treinstel gekoop en so paar boekies.

Ons het Saterdag partytjie gehou, dit was heerlik gewees! Sy was so vuil gewees na al die baie speel :-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271808 by Svdw0508
Replied by Svdw0508 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jippeee n afrikaanse groep!!!

Ek is swanger met ons tweede seuntjie en het so vir n aktiewe afrikaanse groep gesoek. Hierdie swangerskap is soooooveeel moeiliker as as die eerste maar hy is al 6 so dis ook al n rukkie terug. Hierdie keer is ek so ongeorganiseerd.

Lekker dag

:P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271803 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk met ons eerste baba se verjaardag! Wat het jy vir haar gekoop?

PS, om een of ander rede het ek nie soos gewoonlik n e-mail notification van jou post op die groep gekry nie, so ekt nou toevallig hierdie boodskap van jou gesien. Weird!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #271725 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
En so is Anika vandag 'n volle jaartjie oud! Ek kan dit regtig nie glo nie en natuurlik is ek baie trots dat ons haar lewend kon hou vir 'n jaar alreeds en op alles wat sy al vermag het!

Hierdie voel vir my na die vinnigste jaar van my lewe, in sekere opsigte ook die moeilikste en met die steilste leerkurwe, maar dit was soveel pret! Ek sien so uit na al die volgende mylpale wat sy gaan bereik - dit is 'n absolute voorreg om haar mamma te kan wees en haar te sien groei en leer.

Baie geluk my babbie babs!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account