hallo julle!!
HBWoman, trek pretoria toe

dis die awesomeste plek. Jozi is stuck up

jammer om te hoor die morning sickness het jou so sterk beet. ek sukkel ook nog met die metaal smaak en soms papier smaak in my mond, niks wat ek nou meer eet of drink verander dit nie. op 'n stadium het die mondspoel en peppermin swieties gehelp maar nou nie meer nie.tensy jy permanent wil swieties eet sal dit seker help

Ek moet nogal se ek sien ook nie kans vir die lap doeke nie.

sorry maar die mamma is maar lui vir dit hehe
Lagogies, ek het met die tweede ene 'n medela swing gehad, maar die motortjie het uitgebrand. ek het gehoor hulle is awesome maar was baie dissapointed in myne. en die attachments raak so snotterig sorry

vir die woordjie.
ek het nou 'n tommee tippee ene, so ek hoop dit gaan werk en dat die motortji gaan hou.
Andie, ek gaan bietjie die keer die fenugreek probeer, ek het die pilletjies gedrink wat die dr vir my voorgeskryf het maar kan nie onthou wat die goed se name was nie. ek het ook die milkstout ding probeer maar daai goed is sleg... het regtig gesukkel om dit in te kry.
Stootwaentjie het ons gekry met oudste maar nie veel gebruik nie, ek verkies die sling wanneer babs nog so klein is, en dan die kangaroo sakkies is ook oulik.
van die groot goedjies wat ons nog het is:
Kot
Waentjie
Badjie
Snug 'n Safe
bouncer
Moses Crib
feeding chair
Monitor
bad support dingetjie
feeding pillow
borspomp
ek moet nog kry
bottels
doeke
wipes
dummies
nipple shields
klere
was goedjies
sterilizer
ekstra beddegoedjies
nuwe matrassie vir die kot
en dan die klom goed wat ek nou vergeet het.
nou ja! Julle moet 'n lekker daggie he, more slaap ons laat