Dit gaan goed na die boks stamp. Was so stupid, is besig om klomp nuwe training packs aan ons kliente te stuur en ek is in beheer van die projek, heel beneuk vir iemand tel ek die boks op en draai om en sommer om te kyk tree ek vorentoe "doef" teen die muur en stamp baba waar koppie le. Dink ek hom/haar net wakker gemaak, maar kleintjie nogsteeds aan die gang. Partykeer wonder ek nog of ek hom/haar voel want eintlik baie rustig, maar daai steek pyntjies aan die binne kant se my hy aan die gang. Dok my gese dat ek kan rustig wees solank daar nie bloeding is nie, is erg paranoid mos. So probeer nou elke keer net relax en eers paniek wanneer ek regtig seer het of bloeding sien. en sover nie een van die twee nie.
Ons babakamer is in vol swing, ML gaan volgende week die compactum kry en dan is dit die klein goed begin doen, soos die rakkies op sit en die nursery regtig babatjie laat lyk.
Praat jul met jul magies? Ek sien baie mense se dis goed vir jou om met babtjie te praat en stories te lees. Vir my voel dit weird.