heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 7 months ago #256341 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ons het GEEN roetine gehad nie al wat roetine was was drink tyd ... elke vier ure 6,10,2,6,10,2 uur....

Wat slaap tyd aan betref het GEEN roeitine het eers nou die jaar begin met reotine vir slaap tyd en het letterlik n week gevat... Ons ding was net ek en ML het beide voldag gewerk en het dan bitter min tyd met kleintjie gehad soms het ML eers 19:30 by die huis gekom en dan wil hy ook sy tyd met kleintjie gehad het dus het ons besluit geen roetine. Indien jy roetine doen moet jy dit 100% doen en te alle tye streng. Vriendin van my is erg op roetine selfs naweke. Nou dat ons "roetine" het is vrdyag en saterdag nie daarby ingesluit nie... dan gaan slaap hy wanneer hy wil en staan op net wanneer hy wil wat goed werk as jy sosiaal verkeer.... dit was ook iets wat ons gekelder het het tenminste 1 of 2 keer n week of by die huis of by pelle gebraai.... en kleintjie het baie goed ingepas en aangepas.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256340 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Ilse, sal bietjie gaan lees. Dit lyk of dit baie dieselfde is soos daai Myslimkind.

Ag dinge is chaos, maar net n fase, oor n week dan alles uitsorteer en rustig dan mis mens eintlik die chaos. Ek begin ook so bietjie navorsing doen oor baba in roetine te kry. Ek en ML gaan voltyds werk en studeer, so dinge gaan moet in roetine wees en vir die first time mom is alles nog baie overwhelming. Hoe streng volg die reeds mammas roetines met die youngsters.

3xmom - ding baie aan jou vandag en hoop alles is reg.

LOL ai Haffie - kyk as baba sukkel met Wiskunde dan is die my kind. Het nog nooit n kop gehad vir Trig en meetkunde nie. Dankie vir die gerusteling. Dink as ietsie fout was sou ek al heel bewus gewees het daarvan. ML se net ek moet rustig raak want n week terug snap ek n spier en nou loop ek in goed vas. Ek is maar oor die algemeen n busy body en as n ding gedoen moet word dan trek ek moue op en begin. So om nie in beheerte kan wees van my liggaam nie is nogal frustrerend op tye.

Oe, amper vergeet, die hele familie dink hierdie is n dogtertjie want sy kruip weg en ek nogsteeds elke oggend naar. So ons hak nou op dogtertjie name vas. Melanie is my nuutste favourite. is vir my so lekker naam, want kan dit "kleinlik" maak met Lanie en dan is dit nogsteed volwasse later.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256338 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
ek soek gaviscon....sjoe.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256336 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Hb, klink maar asof dinge bietjie moeilik is met al die bakleiery met die medies en dinge op die oomblik. Hoop regtig die skool is oulik, dis lekker dat jou man darem dinge sal kan doen en beskikbaar kan wees.

Hier is Praktika se webblad - www.practicakids.co.za/

Sjoe Haffie, interessant dat jy nie in kraam gegaan het met daardie harde val nie. Dis baie erg as mens so stres, toe ek in Januarie so hard geval het, was dit net so onaangenaam :-(

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256333 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hbwoman ek het met vorige swangerskap baie baie hard geval in 'n sloot op my maag op 36 weke. So gehuil, gegaan vir monitering, en babs was piekfyn. Maar mens worry mos maar - mens wil mos nie he iets moet fout gaan nie! Maar volgens manlief weet ons wat fout gegaan het as seuna eendag sukkel met Wiskunde ;)

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256328 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek nog nooit gehoor van die Praktika kurses nie, waat kan ek meer inligting kry oor dit?

Eintlik weet ek kleintjie is heelgoed beskerm. Stres loop maar net hoog van ons baklei met die medies, en ek baklei met versekering. En dan sukkel ek nog om inligting uit UNISA te kry, want ek moet van studie sentrum verander volgende jaar en wil nou al registreer en alles regkry as ek my NQF volgende jaar verder moet vat, maar UNISA is traag om inligting aan stuur. basies alles gedoen kry voor baba kom. ek word sommer moeg net om te dink wat alles nog moet gedoen word. WIl nie rond hardloop wanner baba hier is nie.

Ek het wel dagsorg begin skakel en vanoggend met een gepraat wat baie impressive klink. ML sal gaan kyk en dis net n blok van ons huis af wat so gerieflik sal wees. Ons is bevoordeel dat ML n klipgooi van die huis af werk en baie vryheid het by sy werk, so as iets gebeur sal hy makliker daar kan uitkom as ek, so vir my belangrik dat dag sorg naby die huis is. Ek travel teveel en te ver van die huis af.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #256325 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Bly jy voel beter vandag Hb! Mens kan nogal maklik stres oor iets, maar gelukkig is babatjie eintlik heel goed beskerm.

Ek praat met myne, ek doen die Praktika kursus met haar, so ek gesels en vryf ens en pappa lees stories.

Ek is nie in die Kaap nie (het wel 9 jaar daar gewoon), so ek sal nou nie die koffie date kan maak nie ;-)

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account