heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #256185 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle ek self is nie 'n sweetpak mens nie...ek het wel oulike sweetpakke gesien by pick&pay clothing, anders moet jy dalk MrP Sport probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256182 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dolla Dink dit is is n baie goeie idee om jou tassies reg te kry al is dit net die belangrikste goedjies. Of dit nou 2 maande staan of nie dan kan jy tenminste rustig wees oor dit en weet dit is reg...

Sommer net random ek is glad nie n sweetpak broek mens nie maar gaan die naweek kamp, waar kan mens lekker nie te duur sweetpak broeke kry ... wat lekker oor die boude sit my boude het meer as enige iets anders uit gesit.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256176 by DollaD5*
Replied by DollaD5* on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Dames,

3xmom STERKTE ek sal net so gestress wees. Ons vertrou dat alles okay sal wees. Hou ons op hoogte

Ek self het gisteraand wakker gele en oor my nuwe situasie gedink en besef ek sal die naweek al my tasse moet pak ens...eerder reg as wat die hele besigheid my onkant vang.

So toe dink ek ook....wanneer meet al ons kaap dames mekaar vir 'n koffie?

Lekker daggie vir almal...die bewolkte weer is vandag heel welkom na dit gister so warm was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256171 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sterkte moet jou nie nou dat dit jou uitfreak nie makliker gese ek weet... as dit in jou urine is is dit nier / blaas infeksie. Ek het op seker 32/34 weke dit baie erg geahd in die nag toe ek gepiepie het en ja toe ek dr toe is was al die bloed reeds uit gepiepie was net blaas infeksie.

Hierdie koue weer kom te vinnig vir my .... ek is vreeslik koulik en geniet die somer ... hierdie regte siek maak weer

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256169 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
3xmom, dit kan ook nierontsteking wees? So as dokter jou nie binnekort terugbel moet jy dalk huisdokter of ongevalle toe gaan sodat hulle kan seker maak?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256166 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai 3xmom, ek is jammer om dit te hoor!! Sterkte, laat weet ons asb wat jou dokter sê

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256163 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

Hoop dit gaan goed met julle?

my beurt om vandag te vra dat julle sal bid. ek het vanoggend 5 uur bloed in my pieps gekry. :cry: my rug is woes seer. ek wag nou dat die gynae my terug bel en se of ek moet inkom. sal julle laat weet.

Lekker daggie almal

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account