heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #256283 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Skuus het seker weer te vinnig gelees... met jou shoot is jy 34 weke .... :blush:

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256281 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Twinkle - ek is eers 21ste MAart 34 weke. Ek is hierdie komende Saterdag (oormore) 30 weke. :woohoo:

Ek dink dis onregverdig om nie met die 2de kind ook 'n ooievaars te he nie. Mens het mos weer ander goedjies nodig en mens het nodig om bederf te word.

Ag lekker, geniet die lang naweek, ek wil ook net by die huis rondle.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256277 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more ....

Ilse sjoewie al reeds 34 weke... voel soos n regte agteros... nou op 21 weke hiehie.

3xMom ja wag ook om te hoor....
En al die res kom update bietjie dat ons kan sien hoe dit met julle gaan.

By my is die baba kamer net daar waar hy n maand terug was nog NIKS weer gedoen nie. Seuni se klere is reeds in ouderdom groepe gepak kort baie beslis new born, 1-3 maande dan eers weer 6-12 maande beide seisoene. Ek is nie seker of ek n babyshower gaan he nie omrede dit my tweede seuntjie is. Ek glo darem ek sal ML sal my seker inlig ek weet nie... EK het wel vir hom gese indien iemand hom vra die en daai is wat ek baie graag daar sal wil he.

Vandag is my laaste post is more op verlof en sal eers maandag terug wees....

Julle moet die naweek vreeslik geniet en pas julle almal mooi op asb....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256273 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe gaan dit vandag?

3x mom in die hospitaal? Wat se die sonar?

Hbwoman - jou muur-vasloop episode?

Dolla - die verkalking?

Lagogies - die kontraksies?

Wie het nog probleme? Mis ek iemand?

Met my gaan dit oraait, die moegheid is terug with a vengeance en so ook my naarheid :sick:

Verder is daar nie ander klagtes nie, ek het nog nie al die toetsuitslae gekry waarvoor ek weer maandag gegaan het nie, sal vandag so bietjie opvolg wat vat so lank.

Wat is nuus by almal? Hoe vorder die babakamers en wanneer gaan julle ooievaarstees he? Myne is die 28ste :-) En die 21 ste Maart gaan ons 'n maternity shoot doen. Dan sal ek 34 weke wees.

Lekker dag vir almal!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256233 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo al die besige mammas. Hier gaan dit goed vandag. My magie stoot ook nou behoorlik uit...dit wil lyk of ek nou begin gewig optel.
Ekt ook bloeding gehad met my vorige swangerskap. Eers op 11weke met blaasinfeksie...my vrek geskrik daai nag...want ons was in malmesbury vir die nwk...toe jaag ons deur louis leipoldt toe...kon niks doen ni...moes volg ogg di standby gynie gaan sien...want soos murphy dit het was dit vakansiedag...en 2de keer was net na 13weke...ek het bq huis skoongemaak...en toe hardloop ek om byi toilet uit te kom...weer selle storie...bloed....toe weer gynie toe. Toe is dit omdat ek laagliggende plasenta gehad het...moes verkeerd beweeg het toe ek skoongemaak het...was op utrigestan gesit en vir 6weke op bedrus...

Enige iemand wat nog geadd wil wees op di whatsapp groepie stuur vir my jul nommers.

So mammas...wanneer kom die kaapse mammas bymekaar vir ons koffiedate?

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256227 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer ek een van die skuldiges wat stil is. Is MAL besig by die werk, vir nog so 3 weke dan hoort alles weer rustig te raak. Het ook besluit hierdie is die week wat ek al my persoonlike admin op datum kry en uitsorteer en sjoe is dit nie n kopseer nie, gun wonder ek stel uit nie.

My medies gee my ook n kopseer, gelukkig sorteer ML dit uit. Ek wil graag opgradeer om n semi private ward te book en nou wil my medies nie die bespreking aanvaar sonder dat ek eers n quote van die hospitaal kry vir my vollebevalling nie??? ek nog nooit van dit gehoor nie. Die een vrou by medies se ek kan nou al my borspomp en monitor koop en deur sit op medies, nou kan dit nie deur gaan nie, want ek nog nie in my 3de trimester nie. Is so frustreerd.

Elkgeval, gister paniek geslaan, het met n boks teen n muur vasgeloop (dont ask how) en maag hard gestamp, heeldag in paniek gewees dat alles ok is. Darem nog geen tekens dat iets fout is nie. Sal vanaand weer na hartkloppie try luister. Het baie steke en pyne, maar is so hardlywig weet nie meer wat is wat nie.

3xmom - baie sterkte ek weet dis n groot stres daardie, maar kan regtig baie dinge wees en nie noodwendig iets wat fout is me baba nie. Bid vir jou.

Kan ek ook asb geadd word op die whatsup groepie, laat weet my vir wie ek my nr moet stuur.

Dolla- my tas is al gepak van dag een af. Met eerste swangerskap se koplikasies was ek so baie in die hospitaal het maar seker gemaak is gereed hierdie keer. Enige iets kan enige tyd gebeur en is maar beste om voorbereid te wees.

Hierdie agter ossie is die naweek halfpad met die swangerskap en hopelik slaan ons dan afdraand. Alhoewel ek gister besef het hoe groot die maag raak, want NIKS pas my of lyk goed aan my wat in my kas is nie. En dan moet ons nog na n troue gaan volgende naweek.

Ons sien erg uit na ons scan die 10de, hopelik kan ML dan sien of dit blou of pienk is. Alhoewel almal se dis pienk want net n meisiekind kan so skaam wees en so goed wegkruip dat ons niks kan sien nie. Kan voel hoe die een wawiele gooi in die maag, en skoppie is baie in die binne kant so le maar heeltyd na die rug gedraai.

Ons babakamer is in full swing, gordyne is korter gemaak, dis nou stryk en afronding doen. ML klaar geverf en die verf reuk darem al uit. Ons gaan die mat laat maak einde van die maand,dan is dit kot aanmekaar sit. DIe oumas aan die werk om die beddegoed te maak en ek moet vanaand my compactum gaan kies sodat ML krediet kaart kan swipe hehehe. Het al die klein safety goed begin koop vir die kar ens. Mens vergeet regtig van al die klein goed en raak so overwhelmed in babycity. so ek kies elke naweek een ding wat ek soek en gaan kyk dan net na die een ding en maak so my keuses. Werk makliker vir my. die mense lag want ek sit maklik plat boude in die aisle en lees al die details van die produkte agterop.

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #256203 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Great sal bietjie gaan loer vanmiddag...

Wat het van al die dames geword... MammaO jy is vreeslik stil en so is BAIE van julle baie stil. HOop dit is net oor julle baie besig is by die werk...

Nou net onthou ek is vandag presies 21 weke... voel met tye nog so onwerklik. Voel darem nou al lekker vir seuntjie lief.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account